+12
Kampeer/karavaan in Baviaanskloof

Baviaanskloof Bakkrans

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 62 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Cheryl S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Ok for me, awesome for hubby. To say it was scary is an understatement, for me personally, but hubby loved it. We arrived late, in the darkness of the night. There was a 'friendly' visitor sitting on the toilet lid. Not my cup of tea, but we did it and spent the night. It was awesome waking up to blue skies above us and the birds chirping all around us, definitely an experience.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2026

Ongelooflik! Dit was ongelooflik! Kon afskakel en die natuur geniet! Dit was so goed toegerus en alles gehad wat ons nodig gehad het. Ons het ons tydjie daar baie geniet!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Colin V
1 nag
5.0
Okt 2025

Thoroughly enjoyed our stay. Will be back! Arrived early and was accommodated immediately!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nerina G
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Jan 2026

Belewenis. Heerlik en 'n belewenis. Bietjie uit mens se gemaksone, word sterk aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Jan 2026

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Christo E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Sterrehemel en stilte. Baie lekker en iets baie anders.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jurgen S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Rustig, gemaklik, avontuur. Baie lekker gebly. Dis so stil en koel in die grot.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gary Neville S
1 nag
4.8
Mei 2025

Great to sleep out in nature. Great natural venue and with everything you need.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Sanet V
Kort verblyf
4.6
Feb 2025

Wat 'n avontuur! Primitief, maar gemaklik ingerig. Wat 'n avontuur! Die grot en kloof het ongeskonde natuurprag. Bobbejane, ape, dassies, skilpaaie, ens. Hulle is wild en geen probleem nie, hou dit so deur niks kos te laat rondlê nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Melanie J
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Jul 2025

Avontuur in 'n pragtige kloof. 'n Heerlike avontuur op 'n pragtige plek. Dit was nie duidelik waar om aan te meld nie (die plaas oorkant die pad), maar die gasheer was baie gaaf en het kom inloer. Die stap na die fontein in die kloof was ons hoogtepunt.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Ankia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 62

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Kleinpoort, Baviaanskloof, Willowmore, 6452, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 15 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAhHuj4c8hiZ28GQNi0GMQwbnE7vZRHRZtAUURsUiXTka60SHhyW?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 62 5 1 5 Kleinpoort Baviaanskloof 6452 Oos-Kaap 021 201 8901 12:00-20:00 10:00 -33.547998 24.023894
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang