Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Baviaanskloof Bakkrans

Kampeer/karavaan
Baviaanskloof Bakkrans
Vanaf
Vanaf R400
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Baviaanskloof Bakkrans is 'n oopplan-kamer wat slaapplek bied aan 15 gaste. Daar is 'n badkamer buite wat 'n stort het. Die eenheid het 'n drieplaat-gasstoof en 'n ketel. Braai-toerustig, eetgerei en skoonmaakmiddels word voorsien.

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Privaat swembad
Badkamer
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Stoof
Prys sluit in

Kampeerplek. Gaste moet hul eie toerusting saambring.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R400
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kleinpoort, Baviaanskloof, Willowmore, 6452, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAhHuj4c8hiZ28GQNi0GMQwbnE7vZRHRZtAUURsUiXTka60SHhyW?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R400 per nag, vir 2 mense 40 5 1 5 Kleinpoort Baviaanskloof 6452 Oos-Kaap 021 201 8901 12:00-20:00 10:00 -33.547998 24.023894