- Slaapplek vir 108 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 136 Damara Tern, Dolphin Beach, Langstrand, Erongo Sien kaart
Beskrywing
Bay View Resort Hotel bied B&B- en selfsorgverblyf op die strandfront in Langstrand, Walvisbaai. Die oord is sowat 29,5 km van Walvisbaai Internasionale Lughawe af.
Verblyf is beskikbaar in verskeie hotelkamers en selfsorgsuites. Elke kamer en suite het 'n en suite-badkamer en geriewe soos 'n TV met sekere satellietkanale, 'n kluis vir waardevolle items, 'n telefoon en tee- en koffiemaakgeriewe. Ontbyt en ander heerlike maaltye word in die restaurant bedien en 'n kamerdiens is ook beskikbaar.
Die hotel bied gratis WiFi, 'n gaste-sitarea en kroeg, 'n verhitte swembadjie en 'n gesondheidsentrum en dagspa met verskeie behandelings. Daar is ook konferensiekamers te huur vir sake- en ander spesiale aangeleenthede.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Adriaan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 10
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 136 Damara Tern, Dolphin Beach, Langstrand, Erongo
- Gaste dink Bay View Resort Hotel het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
136 Damara Tern, Dolphin Beach, Langstrand, Erongo
Sien kaart- Slaapplek vir 108 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang