6 gaste
3 slaapkamers
4 beds
3 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Main Road, Bayview Apartments, Hermanus, 7200, Wes-Kaap Sien kaart
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Bayview Apartment 303 is naby die waterkant in Hermanus geleë. Dié ruim seekant-woonstel het slaapplek vir 6 gaste en het ongelooflike uitsigte oor die oseaan en Walkerbaai.
Die volledig toegeruste woonstel bestaan uit 3 slaapkamers. Die 2 hoofslaapkamers het koningingrootte-beddens en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 2 badkamers in die eenheid plus 'n aparte gaste-toilet. Die kombuis is ten volle toegerus met al die moderne toebehore en 'n waskamer. Die oopplan-eetarea en -leefarea is ruim en het 'n TV met DStv en 'n DVD-speler en het ook uitsigte oor die oseaan. Die veranda is omring deur glas en bied ook asemrowende uitsigte oor die oseaan en Walkerbaai.
Die woonstel is tussen swemstrande en die middedorp.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Janine Geverifieer
Eiendomme 17
Resensies 71
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Main Road, Bayview Apartments, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Gaste dink Bayview Apartment 303 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Main Road, Bayview Apartments, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang