4 gaste
2 slaapkamers
2 beddens
2 badkamers
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - 216 Main Road, East Cliff, Hermanus, 7200, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Bayview 307 is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel in die veilige Bayview-kompleks op die seefront in East Cliff, Hermanus. Dit is ideaal vir paartjies of gesinne.
Hierdie woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-bdkamer met 'n bad. Die tweede slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede badkamer het 'n bad en stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, ketel, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër toegerus. Die sit- en eetarea het sitplek, 'n TV met DStv en gratis WiFi.
Die leefarea lei na die toegeboude balkon met sitplek en 'n see-uitsig. Daar is veilige onderdakparkeerplek in die kompleks.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Janine Geverifieer
Eiendomme 17
Resensies 75
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- 216 Main Road, East Cliff, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Gaste dink Bayview 307 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
216 Main Road, East Cliff, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang