4 gaste
2 slaapkamers
3 beds
2 badkamers
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - 4 Bayview, Deary Road, Gonubie, 5256, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Bayview 4 is 'n selfsorgeenheid op die boonste verdieping van die eienaar se hoofwoning, maar daar is 'n privaat trap wat toegang tot die verblyfeenheid bied. Die verblyf is teen die Gonubie-strandfront en spog met 'n asemrowende see-uitsig van die balkon af.
Die eenheid bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, 'n platskerm-TV en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die hoofslaapkamer lei ook na die balkon. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die tweede badkamer het 'n bad, toilet en wasbak.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas, gasstoof, oond, mikrogolf, wasmasjien, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n etenstafel met stoele waar gaste maaltye saam kan nuttig. Die leefarea het 'n gemaklike rusbank en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is beskikbaar. Glasstapeldeure lei na 'n balkon met buitesitplek en braaigeriewe. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
TERESA Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 6
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 4 Bayview, Deary Road, Gonubie, 5256, Oos-Kaap
- Gaste dink Bayview 4 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
4 Bayview, Deary Road, Gonubie, 5256, Oos-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang