4 gaste
1 slaapkamer
2 beds
1 badkamer
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 48 Palace Hill, Bayview, Simonstown, 7995, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Bayview Studio with Ocean View is 'n stylvolle ateljee-eenheid wat in Valsbaai in die Kaap se Suid-skiereiland geleë is en met 'n pragtige uitsig spog.
Dié selfsorg-eenheid beskik oor 'n slaaparea en het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders. Die slaaparea het 'n koninggrootte-bed, 'n dubbeldagbed en oorgenoeg kasruimte. Die badkamer het 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne word voorsien, maar gaste moet hul eie handdoeke saambring.
Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Die kombuisie lei na die agtererf.
Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Daar is 'n uitsigdek wat met 'n besonderse uitsig oor Valsbaai spog. Dié eiendom is naby verskeie besienswaardighede en fietsryroetes.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Darren Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 15
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 48 Palace Hill, Bayview, Simonstown, 7995, Wes-Kaap
- Gaste dink Bayview Studio with Ocean View het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
48 Palace Hill, Bayview, Simonstown, 7995, Wes-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang