Baywatch @ Oz
2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - 2 Osmond Close, Bayview Heights, Simon's Town, 7975, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Baywatch @ Oz bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n woonstel bo die eienaar se hoofhuis in Simonstad, Kaapstad, en dit is ideaal vir 'n paartjie.
Die woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer met 'n koninggrootte-bed en 1 badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet.
Die oopplanleefarea beskik oor 'n kombuisie wat met 'n tweeplaatstoof, mikrogolf, broodrooster, ketel, yskassie, eetgerei en breekware toegerus is. Die sitarea het gemaklike sitplek, 'n slim-TV met YouTube en Netflix, en gratis WiFi.
Buite is daar 'n groot balkon met 'n etenstafel, gasbraai en 'n uitsig oor die see. Parkeerplek is in 'n cul-de-sac met geslote-kringtelevisie beskikbaar.
Ligging
- 2 Osmond Close, Bayview Heights, Simon's Town, 7975, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
2 Osmond Close, Bayview Heights, Simon's Town, 7975, Wes-Kaap
Sien kaart- 2 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang