Bazley la Paradis
13 gaste
4 slaapkamers
9 beds
3 badkamers
- 13 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 98 Marine Drive, Bazley, 4215, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Bazley la Paradis is 'n selfsorgvakansiehuis met 'n lieflike see-uitsig in die rustige Bazley-area. Dit is ideaal vir 'n groot gesin of 'n groep vriende.
Die vakansiehuis bied slaapplek aan 13 gaste en beskik oor 4 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n enkel- en koningingrootte-bed, die tweede slaapkamer het 3 enkelbeddens en die derde slaapkamer het 'n enkel- en 'n koninggrootte-bed. Die vierde slaapkamer het 2 stapelbeddens vir kinders en 'n en suite-badkamer. Die 2 aparte badkamers het óf 'n stort óf 'n bad elk.
Die oopplan-leefarea het gemaklike sitplek, 'n TV en 'n goed toegeruste kombuis. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, stoof, oond en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n ruim, toegeboude stoep met 2 etenstafels, baie sitplek en 'n uitsig oor die see. Buite is daar 'n groot tuin, braaigeriewe en genoeg veilige parkeerplek op die perseel.
Gaste is naby die strand en plaaslike restaurante en winkels geleë.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 98 Marine Drive, Bazley, 4215, KwaZulu-Natal
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
98 Marine Drive, Bazley, 4215, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 13 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang