Beach and Golf Escape
8 gaste
4 slaapkamers
6 beddens
3 badkamers
- Slaapplek vir 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - 1 3rd Avenue, 7 Tibouchina, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Beach and Golf Escape is 'n lieflike selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Southbroom. Dit is die ideale opsie vir 'n gesinsvakansie aan die Dolfynkus en bied 'n see-uitsig. Die kompleks spog ook met 'n swembad.
Hierdie woonstel bied slaapplek aan 4 volwassenes en 4 kinders. Dit beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers. Twee slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed en die ander 2 slaapkamers het elk 2 enkelbeddens vir kinders. Twee badkamers het 'n stort en bad en die derde badkamer het 'n stort.
Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Dit lei na die etenstafel en die sitarea met sitplek en 'n TV.
Die stapeldeure lei na die onderdakstoep met meubels, braaigeriewe en 'n see-uitsig. Die verblyf is naby die hoofswemstrand en getypoele.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Kinderbed vir 1
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 1 3rd Avenue, 7 Tibouchina, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
1 3rd Avenue, 7 Tibouchina, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Slaapplek vir 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang