Beskrywing
Die woonstel op die grondvlak met 1 slaapkamer bied gemaklik slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders. Die ruim slaapkamer het 'n koningingrootte-bed met 'n slaapbank in die leefarea. Linne word vir beide voorsien. Die privaat badkamer het 'n stort met 'n neerklapbare stortstoel. Badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring. Die kombuis is volledig toegerus met 'n gasstoof en elektriese oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, broodrooster en ketel, asook eetgerei en breekware. Daar is ook 'n ontbyttoonbank met 4 stoele. Die oopplan-sitkamer het 'n TV met geselekteerde DStv-kanale en 2 gemaklike rusbanke. Draadlose internet is beskikbaar teen 'n bykomende fooi.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
1 x Kinderbank vir 2
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis.
Huisreëls
Rook is nie toegelaat nie. Troeteldiere word nie toegelaat nie, tensy dit vooraf gereël is. Partytjies of geleenthede word nie toegelaat nie. Bykomende besoekers word nie toegelaat om oor te slaap nie. Stilte ure is tussen 23:00 en 07:00.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié oopplan-woonstel is op die onderste verdieping geleë, reg op die strand met 'n tuintjie en parkeerplek op die perseel. Die woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en is knus met moderne afwerkings ingerig. Daar is 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien. Die kombuisie is met 'n mikrogolfoond, yskas, ketel en broodrooster toegerus. Verder is daar 'n privaat ingang, buitebraaigeriewe en 'n bankie vir 4 gaste.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis.
Huisreëls
Rook is nie toegelaat nie. Troeteldiere word nie toegelaat nie, tensy dit vooraf gereël is. Partytjies of geleenthede word nie toegelaat nie. Bykomende besoekers word nie toegelaat om oor te slaap nie. Stilte ure is tussen 23:00 en 07:00.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
12 Strandweg, Van Riebeeckstrand, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang