Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Beach Apartment and Studio

Beach Studio
Vanaf
Vanaf R1 150
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié oopplan-woonstel is op die onderste verdieping geleë, reg op die strand met 'n tuintjie en parkeerplek op die perseel. Die woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en is knus met moderne afwerkings ingerig. Daar is 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien. Die kombuisie is met 'n mikrogolfoond, yskas, ketel en broodrooster toegerus. Verder is daar 'n privaat ingang, buitebraaigeriewe en 'n bankie vir 4 gaste.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg met koffie, beskuit en toiletpapier vir die eerste aand.

Huisreëls

Gaste mag nie rook nie.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Geen partytjies of funksies word toegelaat nie.
Besoekers mag nie oorslaap nie.
Stiltetyd is tussen 22:00 en 7:00

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Beach Apartment
Vanaf
Vanaf R2 150
per eenheid
  • Plek vir 4 persone
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie eenslaapkamerwoonstel op die grondverdieping bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders. Die ruim slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en daar is 'n slaapbank in die leefarea (linne word voorsien vir albei). Die badkamer het 'n stort met 'n uitvou-stortsitplek. Badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring. Die kombuis is met 'n gasstoof, 'n elektriese oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, broodrooster, ketel, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n toonbank met 4 stoeltjies. Die oopplan-sitarea het 'n TV met sekere DStv-kanale en 2 gemaklike rusbanke. Daar is ook WiFi beskikbaar teen ekstra koste.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed Kinderbank vir 2
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
1 xKoningingrootte-bed
1 xKinderbank vir 2
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg met koffie, beskuit en toiletpapier vir die eerste aand.

Huisreëls

Gaste mag nie rook nie.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Geen partytjies of funksies word toegelaat nie.
Besoekers mag nie oorslaap nie.
Stiltetyd is tussen 22:00 en 7:00

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 150
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strandweg 12, Van Riebeeckstrand, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4359b4348fa5b9cb6eb4476e4063341b7388f5086c40b243abdf055067c720225841806bdce742f8655f859ca7c9c455454b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag (plek vir 2) 51 5 1 5 12 Strandweg Van Riebeeckstrand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.70838 18.44389
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem