2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - 23 Clam Road, Table View, 7441, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Beach Break 44 is 'n lieflike selfsorg-vakansiewoonstel in 'n veilige kompleks in die hartjie van die prentjiemooi Bloubergstrand. Dit is 'n goeie opsie vir 'n romantiese wegbreek saam met 'n geliefde of 'n wegbreekplekkie vir gaste wat die Moederstad wil verken.
Die woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n en suite-badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.
Die leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n wasmasjien toegerus is. Die kombuis lei na 'n etenstafel en 'n knus sitarea met gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV met Netflix. Gratis WiFi is beskikbaar.
Gedurende beurtkrag is daar 'n omsetter wat die WiFi aandryf. Gaste het volledige toegang tot die kompleks se gemeenskaplike swembad. Die woonstel is net 'n entjie vanaf Bloubergstrand en talle winkels en restaurante.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Damion Geverifieer
Eiendomme 51
Resensies 67
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 23 Clam Road, Table View, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink Beach Break 44 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
23 Clam Road, Table View, 7441, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang