6 gaste
3 slaapkamers
4 beds
3 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Kiewiet Street, Henties Bay, Erongo Sien kaart
Beskrywing
Beach Front Unit 2 is 'n dubbelverdieping-strandfronthuis wat in Hentiesbaai geleë is. Hiér dra die geluid van die see by tot 'n ontspannende atmosfeer en die verblyf spog met 'n asemrowende see-uitsig.
Dié woonstel beskik oor 3 slaapkamers, 3 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak en daar is ook 'n gastetoilet. Elkeen van die slaapkamers is op die boonste verdieping en linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, skottelgoedwasser, wasmasjien, tuimeldroër, mikrogolf, broodrooster, eetgerei, breekware en 'n Nespresso-masjien toegerus.
Daar is 'n etenstafel met stoele en 'n sitarea wat 'n rusbank en 'n platskerm-TV met Netflix het. Gratis WiFi en braaigeriewe is beskikbaar en daar is 'n dubbelmotorhuis.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Carla Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 9
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Kiewiet Street, Henties Bay, Erongo
- Gaste dink Beach Front Unit 2 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Kiewiet Street, Henties Bay, Erongo
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang