Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (33)
Gastehuise (1)
Selfsorg-eenhede (32)

Resensies van Hentiesbaai

4.6 / 5  
volgens 17 resensies
Lees regte resensies van Hentiesbaai van 17 geverifieerde gaste.
Indien jy Hentiesbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Hentiesbaai.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Hentiesbaai akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Henties Bay Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Hentiesbaai Akkommodasie

32 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 300
R1 170
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Hentiesbaai

Sandy Shores No. 3 is 'n drieslaapkamervakansiehuis op Hentiesbaai se bekende suid-duin. Dié gesinshuis is net 'n klein entjie se stap van die strand af. Sandy Shores No. 3 is gerieflik gemeubileer. 2 van die slaa...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Hentiesbaai

Henties Oases is in Hentiesbaai, Erongo en bied gehaltegesinsverblyf. Dit is naby die strand, winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede. Verblyf bestaan uit 2 eenhede, elk met 2 kamers en slaapplek vir ...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 12)
Selfsorg in Hentiesbaai

Roetsies is 'n selfsorg-vakansiehuis in die kusdorpie Hentiesbaai en is sowat 1 uur se ry van Swakopmund af. Dié pragtige dorpie spog met lang strande en uitstekende visvanggeleenthede. Dié ruim drieslaapkamershu...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Hentiesbaai

Desert Rose bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n stylvolle tweeslaapkamer-woonstel langs die strand in Hentiesbaai. Die voortuin bied 'n pragtige uitsig oor die see. Die huis het 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n gas...

Vanaf
R1 560
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Hentiesbaai

Victoria Court 1 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n drieslaapkamerhuis in 'n sekuriteitskompleks in Hentiesbaai. Dié huis is lekker naby die see. Victoria Court 1 het 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n gaste-toile...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Hentiesbaai

Sarah's Place Nr 5 is in 'n veilige meenthuiskompleks met 8 residensiële eenhede geleë. Dis in Hentiesbaai aan die Skedelkus en gaste kan die area met verskeie doendinge en besienswaardighede verken. Dis 'n dubb...

Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Hentiesbaai

Pleasant Stay Nr 1 is in Sun Bay in Hentiesbaai geleë en dit bied gehalte-vakansieverblyf vir 'n gesin of groep vriende. Dis naby verskeie plaaslike besienswaardighede, winkels en restaurante en dis die ideale plek...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Hentiesbaai

Oppie Duin 5 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n dupleks net 50 m vanaf die strandfront in Hentiesbaai. Dié dupleks beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers, waarvan 1 'n en suite-badkamer is en 'n gastetoilet op...

Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Hentiesbaai

Pleasant Stay Nr 2 is in Sonbaai, Hentiesbaai geleë. Dié gehalte-verblyf is ideaal vir 'n gesin of groep vriende. Dit is naby talle plaaslike besienswaardighede, winkels en restaurante. Dis die ideale plek om die ...

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Hentiesbaai

On The Dunes 8 bied selfsorgverblyf in ’n duplekswoonsstel in Hentiesbaai net 2,6 km vanaf die Eagle Inkopiesentrum. Dié woonstel het slaapplek vir tot 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, ’n gast...

Vanaf
R1 265
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Hentiesbaai

Desert Rendezvous is 'n luukse gastehuis in die hartjie van Hentiesbaai, Namibië. Hentiesbaai is die visvangmekka van Namibië en ook die poort na die Skedelkus, Damaraland, Kaokoveld, die Etosha Wildreservaat, die...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Hentiesbaai

Bethesda is 'n bekoorlike selfsorghuis in Hentiesbaai in die Erongo-streek in Namibië. Dié vakansiehuis is ideaal geleë net 'n paar minute se ry vanaf verskeie doendinge en besienswaardighede in die dorp. Dié k...

Vanaf
R1 920
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Hentiesbaai

House Siboldt bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n huis met 3 slaapkamers naby die see in Hentiesbaai. Die huis bied slaapplek aan 8 gaste. Die eerste en tweede slaapkamer het elk 'n dubbelbed en enkelbed en die d...

Vanaf
R1 080
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Hentiesbaai

Paresis Park 24 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n tweeslaapkamerhuis in 'n sekuriteitskompleks in Hentiesbaai. Die kompleks is naby die see. Die huis het 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n oopplan-kombuis, -leefare...

Vanaf
R1 320
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Hentiesbaai

Paresis Park 30 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n huis met 3 slaapkamers in 'n sekuriteitskompleks in Hentiesbaai. Die kompleks is naby die see geleë. Die huis beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n ooppl...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Wys 1 tot 15

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za