Beach Home Away From Home
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Skoonmaakfooi van R450.00 per bespreking
Prys sluit in
-
Tariewe wat vertoon word is op 'n selfsorgbasis.
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1200 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Geen harde geraas of wanordelike gedrag word toegelaat nie. Hou asseblief geraasvlakke laag na 21:00.
Wees asseblief bewus van ape in die area – moenie deure of vensters oop los sonder toesig nie.
Swart vullissakke moet binne die eenheid gehou word of in die groen dromme wat in die kompleks voorsien word, weggedoen word.
Die eenheid is streng beperk tot 'n maksimum van 2 gaste.
'n Eenmalige uitgangskoonmaakfooi is van toepassing. Bykomende skoonmaak kan teen 'n ekstra koste gereël word.
Moet asseblief nie die huissleutels binne die woonstel toesluit nie.
Boetes kan uitgereik word vir enige oortreding van die huisreëls.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
1 South Beach Road, 302 Umdloti Resort, Umdloti, 4319, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang