- Slaapplek vir 31 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 15-17 Elm Street, Kabeljous, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Beach Lagoon bied selfsorgverblyf in Kabeljous, Jeffreysbaai. Die gastehuis is naby die rivier en ongeveer 850 m van die strand af.
Verblyf by Beach Lagoon word gebied in verskeie woonstelle wat elk 3 tot 4 gaste kan akkommodeer. Die eenhede het elkeen of 'n oopplan-uitleg of aparte slaapkamers met 'n privaat badkamer, 'n goed toegeruste kombuis of 'n kombuisie met basiese toebehore om maaltye voor te berei, en daar is 'n sitarea. Elke eenheid het ook 'n buitetafel en braai-area.
Beach Lagoon is ongeveer 5,5 km vanaf Jeffreysbaai se middedorp waar daar restaurante, winkels en ander geriewe is.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Nicole Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 26
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 15-17 Elm Street, Kabeljous, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
- Gaste dink Beach Lagoon het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
15-17 Elm Street, Kabeljous, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 31 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang