Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (72)
B&Bs (1)
Gastehuise (5)
Selfsorg-eenhede (66)

Resensies van Kabeljous

4.6 / 5  
volgens 71 resensies
Lees regte resensies van Kabeljous van 71 geverifieerde gaste.
Indien jy Kabeljous besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Kabeljous.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kabeljous akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Kabeljous Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Kabeljous Akkommodasie

64 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas
Voorkeurvennoot
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R900
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Wavecrest, Kabeljous

Surfpoint 9 is in Jeffreysbaai geleë, net 200 m van die strand af en oorkant Super Tubes wat een van die gewildste branderryplekke in die wêreld is. Die eenheid beskik oor 3 slaapkamers met 2 dubbelbeddens. Daar...

Vanaf
R1 050
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Kabeljous

Dio Dell'Amore Gastehuis weerspieël die oorvloedige elegansie van Toskane en is aan die oewer van die Kabeljousriviermond in Jeffreysbaai in die Oos-Kaap geleë. Dio Dell'Amore het 6 ruim en suite-kamers met luuk...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Wavecrest, Kabeljous

Le Flèur is in Wavecrest, Jeffreysbaai en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of 'n groep vriende. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede. Dié huis het 3 slaapkamers ...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R800
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Wavecrest, Kabeljous

Timoak bied selfsorgverblyf in 'n stil doodloopstraat in Jeffreysbaai. Die dorp is 'n gewilde branderplank-bestemming en word geken aan sy kleindorpie-besienswaardighede, skulpie-strande en uitstekende branders vir ...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Wavecrest, Kabeljous

Jeffreys Bay Luxury Apartments bied gehalteverblyf in die rustige buurt, Wavecrest, naby die onderste deel van Point Beach in Jeffreysbaai. Hierdie bekende branderplankbestemming word geken aan sy besienswaardighede...

Vanaf
R2 200
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Wavecrest, Kabeljous

Améri Place bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n drieslaapkamer-eenheid in Wavecrest, Jeffreysbaai. Améri Place is aan 'n sonkragstelsel gekoppel, so beurtkrag sal geen effek op gaste se wegbreek hê nie. Die ee...

Voorkeurvennoot
10% af Aanbod!
VanafR2 420
R2 178
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Wavecrest, Kabeljous

The Shell House is 'n gerieflike en moderne selfsorgvakansiehuis langs die see met 'n pragtige see-uitsig in Jeffreysbaai. Dié huis beskik oor 4 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-bad...

Vanaf
R1 500
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Wavecrest, Kabeljous

Cedarlaan 16 is 'n ruim dubbelverdiepinghuis net 600 m van die see af. Die huis is ten volle toegerus en gerieflik gemeubileer vir 'n rustige vakansie. Daar is slaapplek vir 6 gaste. Die eienaars woon op die boonste...

10% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR1 100
R990
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Wavecrest, Kabeljous

Makisaki is nabygeleë aan die Albatros-strand in Wavecrest, Oos-Kaap. Hierdie omgewing is bekend vir visvang, branderplankry, swem en gewilde besienswaardighede soos die Wacky Waterpark, Brewhaha Craft Brewery, en ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Kabeljous

28Kabeljauws bied verblyf om te onthou. Al die eenhede is ten volle toegerus, gereed vir gaste om af te pak en te ontspan. Die eenhede is in 'n stil omgewing met 'n uitstekende uitsig oor die strandmeermonding gele...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10

Welkom by die Kabeljous akkommodasie blad - loer bietjie na ons ruim reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Jeffreysbaai blad indien jy na meer Jeffreysbaai akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]