Beach Toes Holiday Home
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
-
Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis.
Huisreëls
Beach Toes is deel van 'n rustige, gesinsvriendelike kompleks, daarom sal ons u oorweging en hulp waardeer om dit rustig te hou. Rook is nie binne die huis toegelaat nie. Geen partytjies of luidrugtige byeenkomste nie, asseblief. Geen drinkery by die swembad, in die tuin of oprit nie, asseblief. Dit is om te verhoed dat glas rondlê en iemand seerkry. Geen troeteldiere word in die kompleks toegelaat nie. Gaste is beperk tot diegene wat by die bespreking ingesluit is.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
3 Springvale Place, Zinkwazi Beach, 4480, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Slaapplek vir 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang