2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Beach Road, Hibernian Tower, Strand, 7139, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Beachfront Gem is 'n pragtige seefront-woonstel in Strand. Dit is naby verskeie geriewe en bied slaapplek aan 2 gaste.
Die stylvolle eenslaapkamerwoonstel het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien.
Die leefarea het gemaklike rusbanke en 'n TV. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, mikrogolf, basiese breekware en eetgerei en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n wasmasjien.
Gaste het toegang tot die gemeenskaplike areas insluitend die skitterende swembad en braaigeriewe. Veilige parkeerplek met 24 uur-sekuriteit en WiFi is beskikbaar op die perseel.
Die eiendom is net 'n paar meter van die strand af waar gaste lekker lank kan gaan stap met sononder. Gaste kan ook mengeldrankies geniet by Casa del Sol op die onderste verdieping of gaan vir spabehandlings by Spamarine op die perseel.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Kelly Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 22
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Beach Road, Hibernian Tower, Strand, 7139, Wes-Kaap
- Gaste dink Beachfront Gem het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Beach Road, Hibernian Tower, Strand, 7139, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang