Beau Vista no 4
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Administrasiefooi van R400.00 per bespreking
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.
Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R800 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Let asseblief daarop dat ons nie badhanddoeke verskaf nie.
Basiese skoonmaakdiens wat beperk sal wees tot die skoonmaak van vloere en badkamers tydens u verblyf en kan teen 'n fooi van R100 per diens gereël word.
Geen skoonmaakdiens oor naweke nie.
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R800 is betaalbaar met aankoms en sal terugbetaal word wanneer dit met vertrek ooreengekom is.
Let asseblief daarop: Die breekskadedeposito is nie beperk tot slegs breekskade van goedere nie, maar is ook onderhewig aan die nakoming van die reëls en regulasies van die kompleks.
Die reëls en regulasies van die kompleks sal aan u gepos word sodra die bespreking bevestig is.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 80 Lillycrona Drive, Lot 1770, Manaba Beach, 4276, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang