Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Beau Vista no 4

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedings!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedings wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Rewards

Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.

Rewards

Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.

Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R800 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

'n Basiese skoonmaakdiens wat beperk is tot die skoonmaak van die vloere en badkamers gedurende verblyf kan teen R100 per diens versoek word.
Geen skoonmaakdienste oor naweke nie.

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R800 word versoek en is betaalbaar met aankoms.
Neem asb. kennis indien geen skade berokken is nie, word hierdie deposito weer terugbetaal met vertrek, dié deposito is ook onderhewig aan die feit of gaste die reëls en regulasies van die kompleks nakom.
Die reëls en regulasies van die eenheid sal aan gaste gestuur word sodra bespreking bevestig is.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R945
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R945
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R945
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lillycrona-weg 80, Erf 1770, Manabastrand, 4276, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGI4NTZlZGQ2LWMzM2QtNDNiYS05MGQzLTVlZWM1NDgwYjRhNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R945 per nag (plek vir 6) 112 5 1 5 80 Lillycrona Drive Lot 1770 4276 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -30.853262527325 30.383319407701
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem