8 gaste
4 slaapkamers
6 beds
3 badkamers
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Country Lane Lodge, Yaverland Road, White River, 1240, Mpumalanga Sien kaart
Beskrywing
Beaumont House bied verblyf in 'n moderne selfsorghuis wat op die werkende Macadamia-neutplaas in Witrivier, Mpumalanga geleë is.
Dié huis beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n koninggrootte-bed, en die derde en vierde slaapkamer het elk 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer het 'n stort en die derde badkamer het 'n bad.
Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, wasmasjien, tuimeldroër, skottelgoedwasser, yskas, eetgerei en breekware toegerus. Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel, gemaklike sitplek en 'n TV. Die huis het 'n kragopwekker wat bystand tydens beurtkrag bied.
Daar is 'n stoep rondom die huis vanwaar gaste die uitsig oor die omliggende area kan geniet. Die perseel het 'n heining en goedgemanierde troeteldiere word toegelaat.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Lisa Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 19
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Country Lane Lodge, Yaverland Road, White River, 1240, Mpumalanga
- Gaste dink Beaumont House het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Country Lane Lodge, Yaverland Road, White River, 1240, Mpumalanga
Sien kaart- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang