Bed and Breakfast in Hatfield

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 83 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Marianne P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Clean and very comfortable. It was comfortable, convenient, and very clean and had everything we could need. Would highly recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zelna L E
Kort verblyf
5.0
Okt 2025

Sal hulle beslis weer gebruik in die toekoms asook aan my vriende aanbeveel. Baie lekker, kon nie vir beter vra nie. Puik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan D
Kort verblyf
5.0
Aug 2025

Puik vriendelike diens en skoon akkommodasie. Dit was 'n puik verblyf gewees. Dat daar 'n bad en stort was, was 'n groot voordeel vir my.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marthi R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Gerieflik. Baie lekker gebly! Jammer dat dit net 1 aand was. My man sal beslis weer daar gaan bly wanneer hy met werk Pta toe gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Role V
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2025

Bekostigbaar met alles wat jy nodig het. ’n Puik plek teen ’n bekostigbare prys. Die kamers is netjies en mooi, die ligging is uitstekend, en die ontbyt was heerlik. Alles wat jy nodig het, en die gasheer was vriendelik en gasvry. Beslis ’n aanbeveling werd!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annemarie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Uitstekende waarde vir geld. Wonderlike plek. Uitstekende ligging en gasheer. Ontbyt was heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cecil N
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mei 2025

Uitstekende waarde vir geld. Die verblyf was perfek. Baie spasie en netjies. Sal definitief weer besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter B
1 nag
5.0
Feb 2025

Puik! Verblyf was puik, sal beslis weer daar bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Aletha H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Goed toegerus, netjies, baie mooi. Lieflike, netjiese, goed toegeruste eenheid, kindervriendelik. Sal def weer besoek! Een ding, maar ek besef dit sal nie almal pla nie. Ek het gehoop daar is meer DStv kanale. Julle sal ons weer sien x.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Albert V
1 nag
4.8
Jul 2025

Puik. Ruim kamers, skoon en netjies, vriendelike diens, baie goed geleë en waarde vir geld.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Desiree Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 83

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 1265 Arcadia Street, Hatfield, Pretoria, 0083, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk2MzdiNjQ2LTQ3NzctNDI1YS04MjAxLWMwMTliNzA5ZTdiZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 83 5 1 5 1265 Arcadia Street Hatfield 0083 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 11:00 -25.7475 28.243055555556

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang