2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
2 badkamers
- 2 gaste
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 593 Kanniedood Street, Hoedspruit Wildlife Estate, Hoedspruit, 1380, Limpopo Sien kaart
Beskrywing
Bee-Eater Cottage bied selfsorgverblyf in 'n privaat kothuis in die veilige Hoedspruit Wildlife Estate. Dit is ideaal vir 'n paartjie wat op soek is na 'n romantiese wegbreek.
Die kothuis beskik oor 'n oopplan-uitleg met 'n slaapkamer, kombuis en 'n sitarea. Daar is slaapplek vir 2 gaste. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die badkamer het 'n stort, toilet, wasbak en 'n aparte stort.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, stoof, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n TV, gemaklike rusbank en 'n etenstafel.
Die kothuis lei na 'n stoep met sitplek, 'n swembad met sonstoele en braaigeriewe. Gratis WiFi en veilige skaduparkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Riette Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 27
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 593 Kanniedood Street, Hoedspruit Wildlife Estate, Hoedspruit, 1380, Limpopo
- Gaste dink Bee-Eater Cottage het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
593 Kanniedood Street, Hoedspruit Wildlife Estate, Hoedspruit, 1380, Limpopo
Sien kaart- 2 gaste
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang