Beehive

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Chenel M
1 nag Gesin met tieners
5.0
Nov 2025

Sal vir seker weer daar bly. Dit was ons 3de keer daar, alles is vreeslik gerieflik en mooi skoon. Veilig en sentraal, eienaars is baie aangenaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chenel M
1 nag
5.0
Nov 2025

Sal vir seker weer gebruik maak van hul. Baie mooi plekke, veilig en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hendrik L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Fantasties. Bitter lekker gebly, gasvrou baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cecilia M
1 nag
5.0
Aug 2025

Perfek. Perfek, sal dit 'n 10/10 gee.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kobus En Tokkie R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Heerlik, alles na ons sin. Beste kwaliteit linne en handdoeke, skoon en netjies. Fantasties, goeie waarde vir geld. Vriendelike gasheer en gasvrou. Ons sal weer daar gaan kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tayla M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Fantastic. Fantastic spectacular.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riana P
Kort verblyf
5.0
Jul 2025

Dit het gevoel of ek op vakansie was. Oulik plekkie. Ek en my dogter het daar gebly vir 3 dae. Ons het baie lekker gebly. Ons is vriendelik ontvang deur Johan. Alles was skoon en netjies. Ek sal enige tyd weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhard V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Gerieflik, goed geleë. Alles baie goed. Baie gerieflike en netjiese akkommodasie. Die enigste negatiewe punt is die klein wasbak in die badkamer, en dat daar net 'n koue waterkraan by die wasbak is, bietjie ongemaklik as dit 3 grade in die oggend is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ansie M
1 nag
5.0
Jun 2025

Heerlik. Sal Beehive aanbeveel. Heerlik geslaap en eienaar vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Angeleen A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

I will definitely recommend Beehive to my family and friends. Very nice stay and the bed was so comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Therese Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 10 maande

Vanaf
R 490
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 490
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 490
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 130 Stymie St, Clubview, Centurion, 0157, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA789fade0a764624a2799d5654c9817bcc34eec4a92e9f1acce3e16e1583a99f6e1168d40de3bc54938857c57350214a1ef40?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R490 per nag (plek vir 2) 19 5 1 5 130 Stymie St Clubview 0157 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.8329844 28.1616276
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang