+11

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Johnelle D
Kort verblyf
5.0
Feb 2026

Vriendelik, rustig, netjies en veilig. Ek het baie lekker gebly. Ek is vriendelik ontvang en die akkommodasie is baie netjies en veilig. Ek het my tweepuntprop vergeet en die eienaar het vriendelik vir my een geleen. Die uitspoel van bekers en glase was 'n bietjie van 'n uitdaging - geen geriewe vir dit nie. Daar was 'n skotteltjie, maar geen vadoek nie. Ek sal beslis weer daar oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Manya Marleine Anushka B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Pragtige rustige omgewing. Heerlike rustige omgewing. Mooi bome en tuin. Privaat. Al die goed waarvoor jy wens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bokkie J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Wonderlik, hoogs aanbeveel naby Mediclinic hospitaal. Die gasvrou en haar man was baie vriendelik, gasvry en behulpsaam. Eenheid netjies en skoon. Wonderlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cornel V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2026

Sal enige tyd weer daar oornag. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tjaart D
Kort verblyf
5.0
Jan 2026

Goeie plek as jy reis en sentraal in Gauteng. Het lekker gebly en vriendelike eienaars.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anel V
Kort verblyf
5.0
Des 2025

Wonderlike twee aande. Baie goeie verwelkoming. Skoon en netjies en alles wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joe D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Wou net oornag en dit was rustig, stil en veilig. Baie lekker gebly en is vriendelik ontvang deur die eienaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gideon D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Puik vriendelike mense en puik plek. Baie heerlik en lekker gekuier. Alles wat jy nodig het is daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chenel M
1 nag Gesin met tieners
5.0
Nov 2025

Sal vir seker weer daar bly. Dit was ons 3de keer daar, alles is vreeslik gerieflik en mooi skoon. Veilig en sentraal, eienaars is baie aangenaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chenel M
1 nag
5.0
Nov 2025

Sal vir seker weer gebruik maak van hul. Baie mooi plekke, veilig en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Therese Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 550
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 550
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 550
per nag, vir 2 mense
Bespreek

130 Stymie St, Clubview, Centurion, 0157, Gauteng

Sien kaart
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA789fade0a764624a2799d5654c9817bcc34eec4a92e9f1acce3e16e1583a99f6e1168d40de3bc54938857c57350214a1ef40?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag, vir 2 mense 27 5 1 5 130 Stymie St Clubview 0157 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.8329844 28.1616276
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang