+30
Gastehuis in Waverley

Bella Blue Guesthouse

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 76 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Lizette B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Gerieflik, netjies, skoon en goed toegerus vir oornag of kort verblyf. Ons verblyf in Bella 1 was gerieflik, netjies en skoon. Die eenheid is goed toegerus en smaakvol gedekoreer. Ons is vriendelik ontvang en rondgewys deur Maria. Baie aandag is gegee aan detail en ons is verwelkom met 'n glasie sjerrie en 'n klein soetigheid. Met 'n volgende reis sal ons graag weer van Bella Blue wil gebruikmaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johane D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Baie oulik. Skoon en netjies. Kamer is baie mooi. Baie lekker oorgeslaap vir een aand. Sal definitief weer gebruik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marna B
1 nag
5.0
Mrt 2026

Vriendelike gasheer en die plek is pragtig. Sal definitief weer gaan. Heerlik gebly. Skoon en netjies. Hoog aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ursia V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Soos altyd perfek. Uitstekend. Ons derde keer hier en sal vir seker weer teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ursia V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Uitstekend. Uitstekende oornag gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizelle V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Mooi, netjies en goed ingerig. Mooi en netjies. Baie goed ingerig, alles wat jy nodig het. Lekker stil area, hoor nie baie geraas van verkeer nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Veilige, lekker rustige omgewing. Goed ontvang, goed geleë. Alles wat jy nodig het - baie netjiese kamer. Sal beslis weer by hulle oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gwynn S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Such a welcome oasis. We loved our stay at Bella Blue, it was such welcome comfort and luxury after a 12-hour drive. Reynette has a superb eye for detail and there were so many extra bits that spoilt us.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hanlie P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Besonderse rustige, gemaklike verblyf met waardevolle ekstras. Dit was een van die beste gastehuise waar ons nog ooit gebly het. Alles was so keurig, met besondere aandag aan detail. Ons was verras met die winkel wat alle noodsaaklikhede en geskenke aanhou. Die heerlike brownies en vars melk, joghurt en muesli wat elke dag aangevul is, was 'n heerlike verrassing en baie welkom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizelle V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Netjies, goed ingerig en vriendelike ontvangs. Goeie ligging. Baie oulike en goed ingerigte plekkie. Baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Rynette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 76

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 980
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 980
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 980
per nag (plek vir 2)
Bespreek

18 Deane Avenue, Waverley, Bloemfontein, 9301, Vrystaat

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAwTtkReSUR8QQqjBgeA3dxFsr1cmmMHmdRTM2taImpwJanSIgFZ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980 per nag (plek vir 2) 76 5 1 5 18 Deane Avenue Waverley 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -29.0979 26.2222

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang