LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Bella Blue Guesthouse | LekkeSlaap
+30

Bella Blue Guesthouse

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 27 resensies vir Bella Blue Guesthouse
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Franco B - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Franco B
Enkelreisiger

Baie netjies en gerieflik.

Die kamer was baie netjies en die diens was baie goed gewees. Sal beslis hul aanbeveel.

Sieg V - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sieg V
Gesin met tieners

Baie lekker geslaap en baie lekker geëet.

Rynette het vir ons 'n ekstra kamer gratis aangebied by ons aankoms. Sy het baie moeite gedoen om vir ons aandete en ontbyt te voorsien. Dit was 'n 5 ster-ervaring.

Alani A - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alani A
Enkelreisiger

Perfek! Ideaall! Elke sent werd!

Vir my was die ondervinding meer as wat ek verwag het! Baie luuks, baie netjies en modern! Rynette is 'n droom gasvrou! Doen jouself 'n guns en gaan slaap daar oor.

Bella Blue Guesthouse's terugvoer

Alani, baie baie dankie vir jou mooi resensie. Dit beteken ongelooflik baie.

Bella Blue Guesthouse
Elsa S - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsa S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons was aangenaam verras met die verblyf en heerlike ontbyt!

Vriendelike ontvangs, baie entries, en aanbevelenswaardig.

Bella Blue Guesthouse's terugvoer

Baie dankie julle. Ons hoop ons sien julle binnekort weer.

Bella Blue Guesthouse
Jc V - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jc V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik!

Goed ontvang en netjiese geriewe.

Yolandie B - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandie B
Enkelreisiger

Baie hulpvaardig, goeie diens.

Alles word in besonderse detail gedoen om jou verblyf so gemaklik as moontlik te maak.

Bella Blue Guesthouse's terugvoer

Baie dankie Yolandie. Dit is net 'n plesier om gaste te bederf.

Bella Blue Guesthouse
Lydia N - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lydia N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ideale verblyf in Bloemfontein.

Mooi kamer op die balkon, stil buurt, veilige parkeerplek. Oulike deurnag-winkeltjie op die perseel.

Marike V - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marike V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike verblyf!

Baie vriendelike diens, baie skoon en ons is baie bedref omdat dit ons huweliksherding was. Ons was baie beïndruk met alles!

Bella Blue Guesthouse's terugvoer

Baie dankie julle. Ons bederf weer as ons julle sien.

Bella Blue Guesthouse
Xander T - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Xander T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam verras.

Ek sal definitief hierdie gastehuis aan enigiemand wat ’n wegbreek soek aanbeveel - luuksheid en liefde!

Bella Blue Guesthouse's terugvoer

Baie dankie vir die mooi review Xander. Hoop ons sien julle weer.

Bella Blue Guesthouse
Johan J - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Veilig, waarde vir geld, vriendelik en behulpsame diens. Uitstekende ligging. Sal enige tyd weer besoek en aanbeveel.

Bella Blue Guesthouse's terugvoer

Baie dankie Leoni.
Hoop om julle binnekort weer te bederf .

Bella Blue Guesthouse
Douglas S - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Douglas S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Relaxed, rest stop.

Great room for an overnight stay. Lovely service!

Paul V - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul V
Besigheidsreis

What a gem.

Took a chance based on the reviews and it was exactly as promised and better. Rynette, the owner, made the stay special from asking my meal preference before checking in, to a lovely upgrade and she has pride in her establishment. Fantastic rooms with everything you require, lovely kitchen, coffee machine and tasty breakfasts, which are in the fridge for you to eat at your leisure. The little extras, such as pastries for tea, attention to detail, spotless rooms and crisp clean linen are far better than found in many other similar places. The restaurants are close by and the area is quiet and peaceful with adequate safe parking. If ever I am back in Bloemfontein I will only have once place to stay.

Bella Blue Guesthouse's terugvoer

Baie baie dankie Paul vir die wonderlike "review". ek waardeer dit baie. hoop ons sien julle gou weer

Bella Blue Guesthouse
Errin E - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Errin E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die beste in Bloem!

Was so beïndruk met alles van julle. Die mooiste kamer, beste fasiliteite, die beste ontbyt en by ver die beste gasvryheid. Sal vir seker weer kom!

Carolie S - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carolie S
Gesin met tieners

Lekker ruim kamers, puik skoonmaak diens, keurige ontbyte.

Heerlik gekuier. Kamers met koel, kraakvars wit linne. Kombuis baie goed toegerus. Lekker om wakker te word en op jou stoep tussen die blare en voels ontbyt te geniet. Lekker Asemhaal Verblyf! Sentraal, tog midde in die natuur. Konstruktiewe kritiek, die feit dat rokers langs jou op die stoep mag rook is definitief 'n groot negatief vir nie-rokers.

Bella Blue Guesthouse's terugvoer

Baie dankie Carolie. Hoop om julle weer te sien.

Bella Blue Guesthouse
Nicojan B - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicojan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige luukse gastehuis teen ’n goeie prys.

Die ontbyt wat mens in die kamer kan geniet maak dit ekstra spesiaal. Topgehalte dekor, veilig en privaat. Ons het heerlik gebly.

Bella Blue Guesthouse's terugvoer

Baie dankie, Nicola. Hoop om julle weer te sien.

Bella Blue Guesthouse
Lydia N - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lydia N
Saam met vriende

Ideale verblyf in Bloemfontein.

Bella Blue is 'n pragtige plek, rustig en goed versorg. Die gasvrou is hulpvaardig - sy is uitgeknip vir so 'n onderneming. Die heerlike ontbyt in die yskas wat rustig op jou eie veranda genuttig kan word, was 'n welkome aanslag. Ook die oulike winkeltjie op die terrein wat 24/7 beskikbaar is vir noodsaaklikhede en snoepgoed, is 'n pluspunt. Ons sal Bella Blue beslis weer besoek.

Louw W - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louw W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stylvol, mooi & stil omgewing, hartlike & vriendelike gasvrou.

Beslis 'n spesiale plekkie om rus te vind na lang dag se reis. Ideaal om selfs ook vir paar dae te bly en Bloemfontein en kontrei te ontdek. Luuks, stylvol & afgerond met vriendelike diens.

Anri V - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anri V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese kamers met gereed gemaakte maaltye en noodsaaklikhede.

'n Baie goeie oornagpunt vir besigheidsdoeleindes, asook om vir langer tydperke aan te bly. Gemaklik en verfrissend. Skakel af en herlaai 'n bietjie.

Christilda Z - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christilda Z
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Ons het op kort kennis bespreek. Renette het ons ingewag met 'n glimlag na 'n stresvolle dag. Ons het 'n sleepwa met 'n motorfiets en 'n fiets by ons gehad en Renette het spesiale reëlings getref dat dit veilig is die nag. Ek glo dat dit in elk geval sou veilig wees aangesien die parkeerplek binne die fasiliteit se grensmure agter 'n elektriese hek is, maar Renette was sensitief vir ons Gautengers se vrese en het ekstra moeite gedoen sodat ons absoluut niks gehad het om oor te bekommer nie. Die kamer en ete was voortreflik. Ek sal nou aan 'n verskoning moet dink om in Bloemfontein te moet oornag want ek wil sommer "vir altyd" daar bly.

Bella Blue Guesthouse's terugvoer

Dankie vir die wonderlike resensie. Hoop om julle weer te sien.

Bella Blue Guesthouse
Rod M - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rod M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal dit beslis aanbeveel!

Briljante plek! Lieflike persoonlike diens en 'n pragtige area.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Would recommend highly!

Brilliant place! Lovely personal service and superb setting.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Bella Blue Guesthouse's terugvoer

Thank you so much, Rod.

Bella Blue Guesthouse
Joané U - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joané U
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Pragtige plek, vriendelik diens, ek kan geen fout vind nie, sal dit vir seker aanbeveel!

Bella Blue Guesthouse's terugvoer

Baie dankie, Joané!

Bella Blue Guesthouse
Karen S - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen S
Saam met vriende

Fantasties.

Dit was 'n heerlike plek om in te bly, als was gerieflik en pragtig.

Bella Blue Guesthouse's terugvoer

Baie dankie, Karen. Ek waardeer dit.

Hoop ons sien julle weer.

Bella Blue Guesthouse
Jacqueline P - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacqueline P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Outstanding.

Belle Blue was magnificent, the bed was large and very comfortable with normal size pillows available for a comfortable sleep. Everything you require for a night away is available in the room. The breakfast was outstanding. Rynette is very friendly and helpful. Thank you for a wonderful stay.

Jayne R - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jayne R
Enkelreisiger

Simply amazing.

What a lovely place to stay from start to finish. The hosts are very friendly and hospitable. The environment is safe and inviting. The rooms are lovely, clean, with everything possible that you need including a lovely coffee machine! The breakfasts are divine and the fridge with water, juice, milk and condiments etc. Easy access to the schools, shopping centres and I felt very safe walking from the accommodation to the school that was hosting a tournament this weekend. Thank you so much. It's the best place I have stayed in for a long while. Keep up the good work and will definitely use Bella Blue again in the future and will recommend to my friends.

Bella Blue Guesthouse's terugvoer

Thank you so much Jane.
Hope to see you soon.

Bella Blue Guesthouse
Marike M - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marike M
Gesin met klein kinders

Als was lekker, mooi en goed.

Gasvrou, Rynnette was baie gaaf en behulpsaam. Verblyf is baie mooi, netjies en skoon. Als was baie goed. Sal definitief aanbeveel! Sal in toekoms definitief weer daar bespreek!

Bella Blue Guesthouse's terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie. Ons hoop om julle gou weer te sien.
Vriendelike groete
Rynette

Bella Blue Guesthouse
Dixon N - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dixon N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Een van die beste gastehuise wat ons nog besoek het met ‘n wonderlike gasvrou.

Ons was van die eerste oomblik wat ons by Bella Blue Gastehuis aangekom het in ons noppies. Die foto's, alhoewel baie mooi, laat die bestemming nie tot sy reg kom nie - dit is soveel beter. Luuks, smaakvol, perfek ontwerp en pragtig. Rynette se kunstenaarsoog en goeie smaak is verfrissend, net soos wat die ontbyte en ander berderfies was. Ons sal nie huiwer om weer daar te bly nie en kan dit onvoorwaardelik aanbeveel vir enige iemand wat top akkommodasie in een van Bloemfontein se pragtige gevestigde woonbuurte soek.

Bella Blue Guesthouse's terugvoer

Dankie vir die ongelooflike mooi resensie, asook die lieflike blomme wat julle vir my gelos het. Julle was 5-ster gaste, en dit was heerlik om julle te bederf.

Bella Blue Guesthouse
Theunis C - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theunis C
Besigheidsreis

Alles wat jy mag nodig hê in akkommodasie en gasvryheid.

Ek het een aand oornag vir besigheid in Bloemfontein en wou eintlik maar net terug keer na my familie so gou as moontlik. Ek het toe so lekker gebly by Bella Blue, dat ek eintlik secretly nog 'n aand wou bly. Die omgewing is rustig en die kamers is pragtig en baie goed ingerig. 'n Mens voel tuis die oomblik wat jy instap. Rynette is baie gasvry en maak seker jy het alles wat jy nodig het.

Bella Blue Guesthouse's terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie.

Bella Blue Guesthouse
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Deane-laan 18, Waverley, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAwTtkReSUR8QQqjBgeA3dxFsr1cmmMHmdRTM2taImpwJanSIgFZ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900  per nag (vir 2 persone) 27 5 1 5 18 Deane Avenue Waverley 9301 Vrystaat 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.0979 26.2222
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!