- Slaapplek vir 17 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - 2 Corner of Hesko and Alliance Street, Meersig Extension 1, Walvis Bay, Erongo Sien kaart
Beskrywing
Bella Luna Bed and Breakfast bied selfsorg- of B&B-verblyf in Walvisbaai. Die gastehuis is ideaal naby die dorp se doendinge en besienswaardighede geleë.
Verblyf word in 6 individueel versierde kamers gebied. Dié kamers het 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens en elke kamer het 'n en suite-badkamer. Daar is ook 'n haardroër, koffiestasie en TV met sekere DStv-kanale in elke kamer.
WiFi is beskikbaar. Die gastehuis is ideaal geleë binne maklike bereik vanaf Walvisbaai se gholfbaan, winkels, restaurante, museums en ander geriewe binne 'n 5 km-radius.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Axel Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 2 Corner of Hesko and Alliance Street, Meersig Extension 1, Walvis Bay, Erongo
- Gaste dink Bella Luna Bed and Breakfast het ’n goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
2 Corner of Hesko and Alliance Street, Meersig Extension 1, Walvis Bay, Erongo
Sien kaart- Slaapplek vir 17 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang