Bella Muize
Kry 30% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 15 Mrt 2024 tot 31 Aug 2024.
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hastings-weg 27, Muizenberg, Kaapstad, 7945, Wes-Kaap
-
Vanaf
R1 100R770 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Bella Muize is 'n kontemporêre selfsorgvakansiewoonstel wat op die eienaar se perseel in Muizenberg geleë is en bied slaapplek aan 2 gaste wat oornagverblyf soek. Die verblyf is binne loopafstand van Surfer's Corner, een van Kaapstad se mooiste strande. Ander aktiwiteite soos bergvoetslaanroetes, getypoele en Zandvlei Natuurreservaat met verskeie voëlspesies is ook stapaftsand vanaf die verblyf.
Die slaapkamer het lugversorging, 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is met 'n tweeplaatgasstoof, wasmasjien, DriBuddi, skottelgoedwasser, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus. Die oopplan-sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Gaste het toegang tot onbeperkte WiFi. Daar is ook 'n tweeplaat-gaskookplaat, fluitketel en herlaaibare gloeilampe wat tydens beurtkrag gebruik kan word. WiFi is steeds tydens beurtkrag beskikbaar.
Buite is 'n stoep met braaigeriewe waar gaste kan ontspan. Muizenberg is bekend vir branderplankry en ongerepte strande, en die woonstel is langs die Valsbaai-kuslyn geleë.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Verekombers
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Carlton Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 7 maande
Ligging
- Hastings-weg 27, Muizenberg, Kaapstad, 7945, Wes-Kaap
- Gaste dink Bella Muize het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Muizenberg Suidelike Voorstede Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hastings-weg 27, Muizenberg, Kaapstad, 7945, Wes-Kaap