+78
Selfsorg in Cullinan

Bella Vista SA Boerperd Farm House

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gert D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Baie lekker ontspan en dit Baie geniet. Dit was soos n huis weg van die huis. Die rustigheid het jou battery weer herlaai. Maryna is n gasvrou wat geen moeite ontsien nie. Plek duisend. Sal enige tyd weed gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mrs Maryna
Bella Vista SA Boerperd Farm House
Dit was 'n voorreg om jul hier by Bella Vista te ontvang. Kom weer.

Rene V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2026

Absolutely blissful. We had a great, quiet, pleasant long weekend. The host was absolutely wonderful and attentive, and the highlight was her baked bread. The house has everything you need; linen is beautiful. Will definitely come back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mrs Maryna
Bella Vista SA Boerperd Farm House
Thank you, Rene.

Corne V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2026

Pragtige uitkyk, omgee ontvangs, baie diere en plaasgevoel. Al was dit net 'n kort wegbreek, was dit regtig 'n wonderlike ervaring. Die ligging is pragtig, die kamers is netjies, en die diens van tannie Maryna was baie vriendelik en behulpsaam. Sy bak ook die lekkerste brood. Ons kon elke aand met ons klein kind gaan stap en na al die diere gaan kyk. Sy kan nie ophou praat van al die diere wat sy gesien het nie. Ek kan dit beslis aanbeveel vir 'n rustiger wegbreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mrs Maryna
Bella Vista SA Boerperd Farm House
Baie dankie, ons waardeer.

Estelle H
Kort verblyf
5.0
Mrt 2026

Beeldskoon. Het baie lekker gebly, almal was vriendelik en behulpsaam. Alles was netjies en die uitkyk is beeldskoon. Sal enige tyd weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ena R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Rustig. Dit was baie rustig, mooi en skoon. Die mense daar loop oor van vriendelikheid en was baie behulpsaam. Dan is daar ook 'n bo-baas bakker wat die lekkerste brood kan bak. Sal dit regtig aanbeveel vir mense wat nie van lawaai hou nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Moruwane M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2026

Beautiful. Great, Maryna is a good host with a beautiful soul.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ansia T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Aangenaam. Goed ingerigte akkommodasie in ’n pragtige omgewing. Spesiale vermelding aan gasvrou se warm ontvangs en haar aandag aan fyn detail om ons verblyf spesiaal te maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mrs Maryna
Bella Vista SA Boerperd Farm House
Thank you, Ansia.

Calista M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Die perfekte wegbreek! Tannie Maryna is ongelooflik gasvry. Van dag 1 af het sy ons op ons gemak laat voel. Bella Vista is vir seker ń "hidden gem".

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Duan N
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2025

Bella Vista doen die naam se betekenis goeie gestand. Bella Vista was wonderlik, pragtige plaas met stilte waar jy kan stap en perd ry. Maryna is 'n wonderlike gasvrou, ons gaan weer soontoe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mrs Maryna
Bella Vista SA Boerperd Farm House
Dankie Duan. Ons ontvang jul graag

Karabo R
Kort verblyf
4.8
Des 2025

Stunning space for a short stay not too far from Jhb. The deck is amazing! Maryna and her husband are absolutely amazing! Great hosts!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Mrs Maryna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Bella Vista Farm, Portion 121 of Doornkraal, Cullinan, 1000, Gauteng

Sien kaart
  • Slaapplek vir 14 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA90e5891bae6d1f2091a46575caf5cd8b65bc2957a3ae8f230c2171ed53082888802a30688a362512f86db829d01709746b47?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 18 5 1 5 Bella Vista Farm Portion 121 of Doornkraal 1000 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.634059376504 28.565239450401
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang