- Slaapplek vir 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 23 Kaaimans Avenue, Fraaiuitsig, Klein Brak Rivier, 6503, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Belle Vue Selfsorg bied gemaklike, ruim en goed onderhoude selfsorg-eenhede met privaat ingange, geleë in die stil area van Fraaiuitsig. Die eenhede is binne loopafstand, slegs 290 m van die see af, waar 'n veilige getypoel wag. Belle Vue is ook gerieflik geleë, slegs 900 m van die Fraaiuitsig Winkelsentrum en 2 km van Klein Brak Strand af.
Belle Vue 1 Selfsorg Woonstel bied slaapplek vir tot 6 gaste en beskik oor 2 ruim slaapkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koninggrootte bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. 'n Bykomende gastetoilet is beskikbaar, sowel as 'n bababedjie. Twee bykomende gaste kan op 'n dubbelslaapbank in die leefarea geakkommodeer word. Geriewe sluit in 'n wasmasjien, 'n goed toegeruste kombuis met 'n gasstoof, mikrogolfoond, yskas, DStv en WiFi.
Belle Vue 2 Selfsorg Huis is 'n volledig toegeruste vakansiehuis wat slaapplek vir tot 6 gaste bied. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die ander twee slaapkamers het elk 'n dubbelbed. 'n Aparte gedeelde badkamer het 'n stort, bad, wasbak en toilet. Gaste het ook toegang tot 'n eetarea en wasgoedgeriewe. Die leefarea is toegerus met volledige DStv en WiFi vir vermaak. Bykomende geriewe sluit in 'n skottelgoedwasser, tuimeldroër, wasmasjien, gasstoof, mikrogolfoond en 'n knus binnebraai-area vir ontspanning.
Geniet 'n rustige en ontspannende vakansie by Belle Vue.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Anlerie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 23 Kaaimans Avenue, Fraaiuitsig, Klein Brak Rivier, 6503, Wes-Kaap
- Gaste dink Belle Vue het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
23 Kaaimans Avenue, Fraaiuitsig, Klein Brak Rivier, 6503, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang