Belle Vue Guest House

Gastehuis

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Baie goed

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
3.9
Diens
4.0
Veiligheid
4.1
Sakkie O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Baie lekker. Baie lekker met 'n mooi see uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sandra L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2025

Die eenheid is ruim, skoon en baie veilig. Ons het lekker gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ashley K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2025

Good. Stay was as expected.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Lukas V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Jan 2025

Dit was aanvaarbaar vir die tydperk daar. Lekker gebly, geen probleem, net dat kamer nie Rugby sportkanaal kon wys nie. Die TV was vir seker nie reg ingestel nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Elzabe D
Kort verblyf
2.0
Nov 2025

Die gasvou het my onwelkom laat voel. Die gasvrou was onvriendelik en het my van die staanspoor af onwelkom laat voel. Toe die skuifdeurslot breek en ek nie in die eenheid kon inkom nie, en ek haar nie in die hande kon kry nie, en met baie swak sein/Wi-Fi uiteindelik met die webtuiste kon praat, het sy my kwalik geneem daaroor en ’n argument begin dat die slot nie stukkend is nie. Sy kon dit egter self nie oopkry toe ek dit weer sluit nie. Die slot is eers die volgende dag reggemaak. Geen verwelkomingsitems soos ’n blommetjie of sjokolade nie. Geen sout nie, geen rooibostee nie. TV werk nie.

Netheid
4.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Monika V
Kort verblyf
4.6
Jan 2022

Stil omgewing, met lekker stoep en see-uitkyk. Rene het verskriklik mooi na ons voorsien, as jy noem iets kort sal sy vinnig 'n plan maak om jou te help. Die kamers is baie mooier en groter as wat die foto's mens laat dink, veral die garage kamer. Elk kamer is privaat van af mekaar en was volledig gestop met alles wat jy nodig vir kosmaak. Die omgewing is stapafstand vanaf die see waar mens kan stap of poele besoek. Sal Belle Vue Guest House aanbeveel vir enige iemand wat is Vermont/Onrus wil wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Shamilah B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2020

Tranquil and relaxed. The owner was very polite. Everything was neat, tidy and private. Amazing decor. I would recommend it to anyone needing time out of the busy towns. 3-minutes walk away from the beach. Thanks Rene for the wonderful stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rene
Belle Vue Guest House
We appreciate your lovely review, thank you Shamilah. We hope to welcome you back in the near future.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Rene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9 Barnacle Close, Vermont, Hermanus, 7201, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQxNjZhNjBmLTU4ODEtNDJiZS1iOWRiLTgwNGU3YWFkZjA3NA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 9 Barnacle Close Vermont 7201 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.420475 19.152021
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang