Beskrywing
Die eenheid bied slaapplek aan 3 gaste en beskik oor 'n oopplan-kombuis en -leefarea, 'n aangrensende slaapkamer met 'n koninggrootte-bed en 'n enkelbed, en 'n badkamer met 'n stort. Daar is ook 'n buitebad waar gaste onder die sterre kan ontspan. Die kombuis is met 'n gasstoof, mikrogolf, yskas, lugbraaier en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n pizza-oond, braaigeriewe en 'n kroeg. 'n Bababedjie of matras is op versoek beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Let asseblief daarop dat daar 'n 3 km lange grondpad na die verblyf lei. Gaste word vriendelik versoek om navraag te doen oor die toestand van die grondpad voor bespreking, aangesien dit kan verander as gevolg van onvoorsiene omstandighede.
Katte en honde word toegelaat.
Troeteldiere moet asseblief van die linne en meubels af gehou word.
Eenhede word nie oor naweke skoongemaak nie.
Rook binne die eenhede is nie toegelaat nie.
Stiltye is van 22:00 tot 08:00.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Off District Road D734, Belvidere Farm, Karkloof, 3291, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 3 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Facebook
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang