+13
Selfsorg in Knysna

Belvidere White House

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Kobus H
Kort verblyf
5.0
Mrt 2025

Veilig, rustig, in 'n plek waar mens tuis gevoel het, kon ontspan het en lekker. Pragtige netjies ingerigte verblyf, skoon en die gasheer en gasvrou was baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marius K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Mrt 2025

Very nice, but that low roof at the entrance is hazardous. The microwave should be replaced with an air fryer. The dangerous roof overhang at the entrance should be cut back completely. Consider changing the entrance door swing; it is really difficult getting around to enter the room.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Ilona
Belvidere White House
Thank you for your feedback. We will take it all into consideration. Kind regards

Willie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Vriendelike aangename verblyf met WiFi. Weer eens baie lekker gebly - net soos in Augustus. Vriendelike aangename verblyf in 'n veilige omgewing. 'n Groot pluspunt is die stabiele en vinnige WiFi beskikbaarheid en dat ons binne 5 minute gehelp is om op die lug te kom en te bly. Dit word baie waardeer en kan sterker in die advertensie gestel word. Netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ilona
Belvidere White House
Hi Willie. Thank you for a wonderful review. It was an absolute pleasure hosting you and your wife. See you again soon!

Ansie A
Kort verblyf
5.0
Nov 2023

Sal verseker weer daar oorbly. Gerieflik en baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ilona
Belvidere White House
It was a pleasure to host your husband, Ansie. He was an easy guest to have, very neat and tidy.

Mark O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Wonderful luxury. Great place to stay. We will definitely be back again soon and stay longer.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Netjiese, veilige en aangename verblyf. Baie vriendelik verwelkom. Geriewe was presies soos op foto's uiteengesit. Verblyf was aangenaam in veilige omgewing. Motor parkeerplek was uitstekend. Omgewing stil en rustig. Baie dankie - sal definitief weer daar gaan bly as ons weer in Knysna kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ilona
Belvidere White House
Hi Willie. Ek is bly u was gemaklik. Julle was wonderlike gaste. Ek hoop om julle weer in die toekoms te sien.

Barry G
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jun 2023

Lekker ruim, pragtig skoon en alles wat nodig is. Die aankoms was maklik en duidelik. Lekker ruim met alles wat nodig is vir 'n gerieflike verblyf. WiFi was goed selfs tydens load shedding. Alles het gewerk en ek het heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ilona
Belvidere White House
Hi Barry, thank you so much for your wonderful review. It was an absolute pleasure having you. You were so quiet, we didn't even really know you were there.

Ilse M
Kort verblyf
5.0
Mei 2023

Very cozy and quiet place in a beautiful setting. The host welcomed me in a very friendly manner to make me feel at home. The place was very clean, warm and comfortable. The location is safe and quiet within a beautiful setting.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ilona
Belvidere White House
Ilse, thank you for your lovely review. It was a pleasure having you, the quietest guest ever.

Julie C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Ilona was very accommodating. Welcomed us last minute on the Thursday evening 9 pm. The accommodation was spotless, well-equipped, and beautifully decorated. Everything you needed and more. Large, spacious rooms and very peaceful. Good security and during load shedding a generator was running. Very helpful, friendly hostess. We will definitely refer friends. The Wi-Fi had a good speed and was always available. I worked throughout my stay online and did not have to stress about connection issues. Thank you, Ilona!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ilona
Belvidere White House
Many thanks, Julie, for a lovely review. It was a pleasure having you and your mom. You were a delight to host.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Ilona Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf R1 200
15 % AF
R 1 200 R 1 020
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 200
15 % AF
R 1 200 R 1 020
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 200
15 % AF
R 1 200 R 1 020
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Curry Close 175, Belvidere, Knysna, 6570, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 3 gaste
  • Geen kinders onder 5
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA747cf836849e5bd5beb10696e6e667792a4e4d33d07fa17b0fc8fa9c3df7ac61fbb2ce5eae46e303c18b512fcd437923d33b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 200 nouVanaf R1 020 per nag, vir 2 mense 9 5 1 5 Curry Close 175 Belvidere 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.043192625163 22.996425081962
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang