+41
Hotel in Benoni

Benoni N12 Hotel

  • 43 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • 5 Pretoria Road, Morehill, Benoni, 1501, Gauteng Sien kaart

Beskrywing

Benoni N12 Hotel bied gerieflike oornagverblyf in Benoni. Die hotel is sentraal geleë naby die vernaamste snelweë en O.R. Tambo Internasionale Lughawe. Dit is dus ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers.

Verblyf word aangebied in 16 slaapkamers met lugversorging. Een van hierdie kamers is 'n gesinskamer met slaapplek vir 4 gaste. Al die ander slaapkamers bied slaapplek aan 2 gaste. Daar is 14 kamers rondom die swembad en die ander 2 kamers het elk 'n tuinuitsig. Die kamers het elk 'n koninggrootte-bed wat ook opgemaak kan word as 2 enkelbeddens en elke kamer spog met gehaltelinne en -meubels. Elke kamer het ook 'n en suite-badkamer met 'n bad of stort.

Addisionele geriewe in elke kamer sluit koffie- en teemaakgeriewe, 'n TV met DStv en WiFi in. Maaltye kan bestel en genuttig word in die eetkamer of in die kleurvolle buite-sitarea. Een parkeerplek op die perseel is beskikbaar vir elke kamer.

Die eiendom is veilig en het hoë mure, 'n elektriese heining en 24 uur-kameratoesig. Die hotel is sentraal geleë en is naby restaurante en winkelsentrums sowel as verskeie venues wat ideaal is vir konferensies, funksies of troues.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Konferensiegeriewe
Swembad
Ontbyt beskikbaar
24-uur-ontvangs
Lughawe-vervoer op versoek

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Kobus J
Gesin met tieners
5.0
Good for a quick stay-over. Very good, friendly reception. 24 hrs open.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2025
Riana N
Saam met lewensmaat
5.0
Ons het heerlik geslaap na 'n vlug. Julle plek is wonderlik geleë. Gerieflik naby OR Tambo.
Jul 2024
Louwrens D
Besigheidsreis
5.0
Net jammer dat daar geen warm water was om te stort in die oggend nie. Dankie, geriewe uitstekend. Behalwe klein yskas wat vreeslik raas en binne gede...
Sien meer
Feb 2024
Christelle E
Gesin met tieners
4.6
Vriendelike personeel en lekker naby aan alles. Personeel gaan uit hul pad om jou tuis te laat voel. Net een probleem, die kamer naby aan die eetsaal ...
Sien meer
Jul 2024
Willie V
Saam met lewensmaat
4.0
Good. The staff was friendly and the room was clean and tidy. One comment: the people next door were very loud early in the morning.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Peter Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 5 Pretoria Road, Morehill, Benoni, 1501, Gauteng
  • Gaste dink Benoni N12 Hotel het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 899
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 899
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 899
per nag, vir 2 mense
Bespreek

5 Pretoria Road, Morehill, Benoni, 1501, Gauteng

Sien kaart
  • 43 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 11:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3f3d83bfedc9f0dca7184df21e6a92ed58a3487c39460780a2ca9501d36b8604798cdb1b249b5ccebfd0582e02ff9586d3bc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R899 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 5 Pretoria Road Morehill 1501 Gauteng 021 201 8901 14:00-00:00 11:00 -26.1735345 28.3323828
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang