Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Voorstede
Airfield (2)
Farramere (7)
Jatniel (1)
Lakefield (3)
Rynfield (2)
Rynfield AH (1)
Westdene (2)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (37)
B&Bs (6)
Wildsplase (3)
Hotelle (1)
Gastehuise (19)
Selfsorg-eenhede (8)

Resensies van Benoni

4.2 / 5  
volgens 26 resensies
Lees regte resensies van Benoni van 26 geverifieerde gaste.
Indien jy Benoni besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Benoni.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Benoni akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Benoni Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Benoni Akkommodasie

35 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Norton's Home Landgoed, Benoni

Glen Gory Manor Guest House is in Benoni op 'n landgoed, 20 minute vanaf die OR Tambo Lughawe geleë. Glen Gory Manor is ook naby winkelsentrums, die sakekern, en reg oorkant die Kopanong Hotel en Konferensiesentrum...

15% af Aanbod!
VanafR795
R676
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Farramere, Benoni

Summer Garden Guest House (Urban Jungle) is in Farramere geleë, die gewilde voorstad van Benoni. Verblyf word in 12 stylvolle kamers en ’n tweeslaapkamerwoonstel gebied. Kamergeriewe sluit veer- en donsduvets i...

15% af Aanbod!
VanafR795
R676
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Farramere, Benoni

Summer Garden Guest House (The Palms) is in Farrarmere, Benoni geleë. Verblyf word gebied in 10 stylvolle kamers en 2 houthutte met privaat ingange en vee- en donsveerbeddegoed. 5 kamers het lugversorging. Elke k...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
B&B in Marister, Benoni

Sleg 20 minute se ry van O.R. Tambo Lughawe, wag ’n spesiale plek vir alle gaste. Marister is aan die grens van Kempton Park, Bredell Agricultural Holdings en Benoni Agricultural Holdings geleë. Dis ’n pragtige...

15% af Aanbod!
VanafR895
R761
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Benoni

Summer Garden Guest House (The Flower Box) is die Northmead-woonbuurt in Benoni geleë. Die dorp is bekend vir sy historiese besienswaardighede en staproetes. Die verblyf beskik oor 8 stylvolle eenhede en 'n tweesl...

Vanaf
R580
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Airfield, Benoni

The Minimalist is 'n lieflike gastehuis in Benoni Airfield en dis net 15 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe. Verblyf is beskikbaar in 4 eenhede. Elke eenheid het 'n dubbelbed met slaapplek vir 2. Drie van ...

Vanaf
R895
per nag (plek vir 2)
B&B in Westdene, Benoni

Africa Paradise is 'n elegante, veilige en bekostigbare gaste-lodge wat hartlike gasvryheid bied. Dit is net 10 minute vanaf OR Tambo Internasionale Lughawe. Ons bied 'n gratis pendeldiens en is ideaal vir sakelui e...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R795
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Lakefield, Benoni

Len's B&B Guest House is in die rustige voorstad Lakefield in Benoni, net 15 minute se ry vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe en minder as 1,5 km vanaf Lakeside Mall. Die gastehuis is naby talle restaurante en w...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R450
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Benoni

Lekke Cozy bied gehalteverblyf in Northmead, Benoni. Dis naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede en slegs 15 minute se ry vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe. Die woonstel is op 'n r...

Vanaf
R970
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Farramere, Benoni

Homestead Lake Cottage bied luukse gastehuisverblyf op die oewer van die Homesteadmeer. Dié gastehuis is sowat 8 km vanaf OR Tambo Internasionale Lughawe en het maklike toegang tot alle hoofweë. Verblyf bestaan u...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R890
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Benoni

Beautiful Benoni Leisure Apartment is 'n Bali-styl selfsorgwoonstel, gerieflik geleë in Benoni, net 15 minute se ry van die OR Tambo Internasionale Lughawe af en bied maklike toegang tot hoofweë en winkelsentrums....

Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Airfield, Benoni

Nou en Dan Gastehuis is in 'n woonbuurt, Airfield, in Benoni geleë. Dit is net 15 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe. Die verblyf is 'n bekoorlike kothuis met slaapplek vir 2 gaste. Die kothuis het 1 slaa...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Rynfield AH, Benoni

32 Delheim bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n woonstel op die eerste verdieping van 'n veilige kompleks aan die buitewyke van Rynveld in Benoni. Dié woonstel beskik oor 2 slaapkamers wat elk 'n koningingrootte-...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Westdene, Benoni

Walts Place is geleë in die veilige Korsmans sluiting wat oor die Benoni Meer Gholfbaan uitkyk. Ons is slegs 15 km vanaf OR Tambo Internasionale Lughawe gelee en het ook maklike toegang tot die winkelsentrums, snel...

30% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 200
R840
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Norton's Home Landgoed, Benoni

Summer Garden Self-Catering Townhouses is sentraal in Benoni geleë en is na aan die OR Tambo Internasionale Lughawe in Kempton Park, Boksburg en ander hoofroetes. Dié dorpshuise word besit en bestuur deur Summer G...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Wys 1 tot 15

Welkom by die Benoni akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Johannesburg blad indien jy na meer Johannesburg akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za