+25

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Ongelooflik

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Bernard A
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jun 2026

Friendly owner. Accommodation neat and clean. Will stay over again. Comfortable accommodation. Had a good night's rest.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anri P
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jul 2025

Netjies, keurig ingerig en gerieflik. Bekostigbaar en baie gerieflik ingerig. Petro is besonders gasvry en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Addie S
1 nag
5.0
Mei 2025

Heerlik! Absoluut 'n juweel! Baie skoon en netjies. Vriendelike eienaar. Die plek het regtig alles wat nodig is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Casper D
1 nag
4.6
Mei 2026

Puik. Goeie kliëntediens. Netjies en skoon.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paballo Monyaki M
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mei 2025

Delightful. Very great. Nice hospitality.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rearabetswe M
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Gemaklik en befredigend. Die plek is baie esteties en veilig. Klientediens 10/10.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Phillip H
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mei 2024

Netjies, gasvry en goed georganiseerd. Hier is nou 'n plek om te bly, gasvry, netjies en georganiseerd. Heerlik gebly, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle E
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mei 2024

Very happy with stay. The host was very friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Theda H
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Feb 2024

Netjies, skoon, stylvol - beveel 100% aan. Die blyplek het my verwagtinge oortref! Dit is baie netjies, skoon, en stylvol. Dit is ook baie groter as wat in die foto's vertoon. Ek kon lekker verder kyk aan my Netflix programme met die 'Smart TV' in die kamer. Die mooi swembad en lugversorging was wonderlik teen die Vrystaatse hitte! Gasvryheid, vriendelikheid, en 'attention to detail' is definitief ook iets om oor huis toe te skryf! Wanneer ek weer Bothaville toe moet gaan, sal ek nêrens anders wil bly nie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nina L
1 nag
5.0
Sep 2023

Netjies, gemaklik. As ek langer gebly het en dit warmer was, het ek definitief geswem.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Petro Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Bespreek

80 Preller Street, Bothaville, 9660, Vrystaat

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 12 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7ba77e05cbd3654d38ee38b16a506b985445256d656147422739d1da104279aaa7d4371803ebb1fef3f10f967af2ba04861c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 80 Preller Street Bothaville 9660 Vrystaat 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -27.389447906186 26.612591353126
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang