Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Benvenuta

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Prellerstraat 80, Bothaville, 9660, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Benvenuta bied gerieflik oornagverblyf in Bothaville en is geskik vir beide skae- en ontspanningsreisigers. Die sentrale ligging maak dit 'n gerieflike keuse.

Gaste kan kies tussen die hoofhuis en die woonstel, elk met privaat badkamers. Die kamers het gemaklike beddens, sagte duvets en skoon linne. Elke eenheid het 'n privaat ingang. Die hoofhuis het 'n kombuis en 'n vermaakarea met 'n binnebraai. Beide eenhede is sonkrag-aangedrewe en word nie deur kragonderbrekings geraak nie.

Gaste het toegang tot die gemeenskaplike swembad met braaigeriewe. Verder is daar veilige parkeerplek op die perseel. Benvenuta is gerieflik naby winkels en restaurante wat bydra tot die gerief van die verblyf.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 3 resensies vir Benvenuta
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Petro Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 3

Maande gelys 11

Ligging

  • Prellerstraat 80, Bothaville, 9660, Vrystaat
  • Gaste dink Benvenuta het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Prellerstraat 80, Bothaville, 9660, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7ba77e05cbd3654d38ee38b16a506b985445256d656147422739d1da104279aaa7d4371803ebb1fef3f10f967af2ba04861c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 3 5 1 5 80 Preller Street Bothaville 9660 Vrystaat 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -27.389447906186 26.612591353126
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem