+15
Selfsorg in Clarens

Berg Cottage

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Brett P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2026

Clean, homely, spacious. The unit is beautiful, with greenery and cottage core charm in abundance. We loved our stay and recommend it to anyone coming to Clarens with 4-6 people. Close to town, beautiful views from the back garden of the town and mountains.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco N
1 nag
5.0
Jul 2025

Plek was mooi skoon. Lekker stil en privaat, als wat jy nodig het is daar. Die gee mens die gevoel van 'n ou tyd se plaashuis met als wat jy nodig het. Plek was mooi skoon, veilig, stil en privaat. Jammer ons kon nie langer bly nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adele V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Feb 2025

Huis weg van my huis. Beste kliëntediens wat ek nog ooit ontvang het, tesame met Klein Paradys in Anerley. Soveel gasvryheid van gasheer. Ons sal geen ander plek gaan bly nie. Sal weer en weer daar bespreek en vir almal aanbeveel. Netheid, alles wat jy nodig het, is daar. Ligging is asemrowend. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elri W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Aug 2025

Pragtige kothuis met baie karakter. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Johan L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Baie geniet. Baie lekker. Die vintage voorkoms het ons verras. Baie netjies en baie lekker gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elsabe C
1 nag Saam met vriende
5.0
Feb 2024

Ons sal weer Berg Cottage besoek. Ons het lekker gekuier en lekker gerus. Die verblyf was heerlik, rustig en ontspanne.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerrie L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Mei 2024

100%. Baie mooi plek, skoon en netjies.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Michelle B
Kort verblyf
4.2
Jan 2024

Lekker bly huis. Verblyf was heerlik, natuur pragtig. Sal graag die boorde in die agtertuin meer versorg wil sien en die omheining opgradeer. Berg Cottage het 'n huislike gevoel.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Nadine R
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2023

Baie, baie lekker! Akkommodasie was niks lekkerder as my eie huis nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariza V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2022

Gemaklik en lekker. Huis is uit vervloë dae, maar baie netjies en als werk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Penni Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 185

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Corner of Berg and Short Streets, Clarens, 9707, Vrystaat

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8c58fa6c42ac6595a3415baab23448d3a7161e201513a24f219d0cdb5173e15db064c21ab3b9dc49faf93bf001a8832fa4f1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 6) 13 5 1 5 Corner of Berg and Short Streets Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.510616436546 28.41848639259
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang