Berghaan Cottage
5 gaste
1 slaapkamer
3 beds
1 badkamer
- Slaapplek vir 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 9 Berghaan Street, Gariep Dam, 9922, Vrystaat Sien kaart
Beskrywing
Hierdie bekoorlike eenheid is in Gariepdam geleë en bied gemaklike oornagverblyf aan sakereisigers of vakansiegangers.
Hierdie eenheid bied slaapplek vir 5 gaste en bestaan uit 1 slaapkamer met lugversorging, 'n dubbelbed, 'n enkelbed en 'n dubbelslaapbank in die sitkamer. Die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die eenheid het 'n kombuis met 'n yskas-vrieskas, induksiestoof, mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Gratis WiFi is beskikbaar.
Buite word veilige parkering op die perseel vir gaste gebied.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 9 Berghaan Street, Gariep Dam, 9922, Vrystaat
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
9 Berghaan Street, Gariep Dam, 9922, Vrystaat
Sien kaart- Slaapplek vir 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang