Berghaan House 47A @ Mari-Yans Guesthouses
7 gaste
3 slaapkamers
7 beds
3 badkamers
- 7 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 47 Berghaan Street, Gariep Dam, 9922, Vrystaat Sien kaart
Beskrywing
Berghaan House 47A @ Mari-Yans Guesthouses bied selfsorg-vakansieverblyf in die hartjie van Gariepdam. Dit is 'n goeie opsie vir groepe vriende of kontrakteurs.
Hierdie eiendom kan gemaklik altesaam 7 gaste op 'n slag akkommodeer wat bestaan uit 3 slaapkamers en 3 badkamers. Al 3 slaapkamers is ingerig met 2 enkelbeddens en daar is 'n ekstra enkelbed in die leefarea. Al 3 badkamers is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet.
Die leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die sitkamer met lugversorging het gemaklike sitplek en 'n TV met sekere DStv-kanale.
Hierdie huis het ook 'n binnebraaikamer waar gaste kan braai. Gaste kry veilige parkeerplek agter 'n geslote hek op die perseel.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 47 Berghaan Street, Gariep Dam, 9922, Vrystaat
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
47 Berghaan Street, Gariep Dam, 9922, Vrystaat
Sien kaart- 7 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang