+18

Bergsicht Country Cottages - Laetitia

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Winterhoek Road, Vrolikheid Farm, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 800 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Laetitia is 'n bekoorlike en romantiese toevlugsoord op 'n werkende steenvrugteplaas, slegs 7 km vanaf Tulbagh. Dit is ideaal vir paartjies wat privaatheid en rustigheid soek.

Die kothuis bied slaapplek vir 2 gaste. Hierdie oopplan-eenheid het lugversorging, 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. WiFi is beskikbaar.

Die kombuisie is toegerus met 'n yskas, gasstoof, mikrogolfoond, ketel en broodrooster. Die leefarea het gemaklike sitplek en 'n kaggel.

Buite kan gaste 'n privaat dek met 'n ingeboude braai en 'n houtvuur-warmbad geniet, met uitsig oor die rustige omgewing. Daar is ook 'n vuurput met sitplek.

Laetitia bied 'n afgesonderde en romantiese omgewing vir paartjies wat die gewoel van die alledaagse lewe wil ontsnap en kwaliteit tyd in die natuur wil geniet.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Volledige kombuis
Braai
Warmbad

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 31 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Lesley E
5.0
Just go, it's great! Fabulous, everything you could need and more! Spectacular views! Will definitely stay there again!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2025
Alex S
Saam met lewensmaat
5.0
Gaan definitief weer daar bly. Baie lekker gebly, als mooi uitgelee.
Nov 2025
Theresa B
Saam met lewensmaat
5.0
Asemrowende uitsigte op die berge en kos vir die siel. Dit was 'n pragtige plek en ons het ons paar dae daar ongelooflik geniet! Die poue en 'n uil ge...
Sien meer
Okt 2025
Johannes V
Saam met lewensmaat
5.0
Het dit terdee geniet. Plek is baie netjies en het alles wat jy nodig het om die verblyf gemaklik te maak. Kommunikasie was duidelik en aanbevelings w...
Sien meer
Sep 2025
Dominique F
Saam met lewensmaat
5.0
Perfek. Dit was 'n onvergeetlike naweek. Die eenheid was baie goed toegerus, skoon en netjies, en die uitsig was pragtig. Alles was perfek en het byge...
Sien meer
Aug 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Marileze OR
Aneretha ...

Eiendomme 10

Resensies 173

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Winterhoek Road, Vrolikheid Farm, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
  • Gaste dink Bergsicht Country Cottages - Laetitia het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Winterhoek Road, Vrolikheid Farm, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc1d6b7957e45778e615c07ab3a893f73c643807957b77e313ba59def2ad4a849ffef62779cfc93ecbbd157a958d8c8d1da46?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 2) 31 5 1 5 Winterhoek Road Vrolikheid Farm 6820 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.226259833262 19.147167843378
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang