+128
Wildsplaas in Waterberg

Bergsig Eco Estate

  • Slaapplek vir 46 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Portion 2, Vingerkraal Farm, 50 km from Bela Bela, 0480, Limpopo Sien kaart

Beskrywing

Bergsig Eco Estate is op 'n 340 hektaar-, malariavrye stuk bosveld net 50 kilometer vanaf Bela-Bela, 2 uur se ry van Johannesburg af. Hierdie stukkie ongerepte bosveld is ideaal vir vakansiegangers, gesinne wat wil wegbreek en sakelui wat op soek is na 'n spanbou- of
konferensiebestemming. Die voëllewe is asemrowend, daar is 'n groot verskeidenheid reptiele en insekte en soms wei die wild sommer op 'n mens se drumpel.

Die pragtige fauna en flora word omraam deur die Hoekberge en skep 'n ideale agtergrond vir luukse akkommodasie met 'n bosveldtema. Bergsig Eco Estate voorsien etes, maar selfsorgverblyf is ook beskikbaar in die lodge, chalets, groep-akkommodasie en Bunduhutte.

Die landgoed het ook eksklusiewe konferensiegeriewe met plek vir 160 afgevaardigdes en die kombinasie van die lewendige bosveld-atmosfeer en moderne geriewe maak dit die ideale keuse vir korporatiewe funksies, werkwinkels, bosberade en spanbousessies.

Die pragtige trou-venue is natuurlik ideaal vir droomtroues en die amfiteater rond die prentjie mooi af. Fotograwe wandel gewoonlik droomverlore rond tussen die wild wat in die bosveld staan en wei. Troues word gehou by die amfiteater en die konferensiesaal langs die hooflodge.

Verskeie aktiwiteite (binnemuurs en buitemuurs) is beskikbaar vir diegene wat spanbousessies wil
hou - dit is ideaal vir klein en groot groepe.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Konferensiegeriewe
Wildritte
Swembad

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 73 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Marie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 73

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • Portion 2, Vingerkraal Farm, 50 km from Bela Bela, 0480, Limpopo
  • Gaste dink Bergsig Eco Estate het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 600
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 600
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 600
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Portion 2, Vingerkraal Farm, 50 km from Bela Bela, 0480, Limpopo

Sien kaart
  • Slaapplek vir 46 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAANnm5LnRnvhiZEVcMTc2PQHpwyOMGn9CrgcbVLgASnBSpbLw1Ib?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 600 per nag (plek vir 4) 73 5 1 5 Portion 2 Vingerkraal Farm 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -24.729673473393 27.951563679642
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang