Pick your preferred language

English

Afrikaans

+63
Selfsorg in Clarens

Bergvliet Cottages Clarens

  • Slaapplek vir 14 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 695 Van Reenen Street, Clarens, 9707, Vrystaat Sien kaart

Beskrywing

Bergvliet Cottages Clarens bied selfsorgverblyf in Clarens. Dit is aan die voet van die berg en binne maklike bereik van al die skouspelagtige aktiwiteite en besienswaardighede van die dorp.

Verblyf bestaan uit 4 aparte eenhede, naamlik Dulzura, Algeria, Esperanza en Salvado.

Die Salvado-eenheid kan tot 6 gaste akkommodeer in 'n hoofslaapkamer met 2 en 'n solderarea waar 4 gaste slaap. Kothuise Dulzura en Algeria kan tot 2 mense akkommodeer, terwyl die Esperanza-kothuis 4 mense akkommodeer.

Alle eenhede het toegang tot veilige parkering en braaigeriewe.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 53 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.7
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Cornelia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 53

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 695 Van Reenen Street, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Gaste dink Bergvliet Cottages Clarens het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 2)
Bespreek

695 Van Reenen Street, Clarens, 9707, Vrystaat

Sien kaart
  • Slaapplek vir 14 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4360effc4b7ae89ba04974503e5888366dc1d5a6c48664bc6bd8c9a3346f3d5fe4ddec8cc6dd997189c60bf68efe0bbbe937?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2) 53 5 1 5 695 Van Reenen Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -28.5162622677 28.414669865081
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang