Pick your preferred language

English

Afrikaans

+36
Selfsorg in Valhalla

Berry Bush Guest Cottage

2 gaste

2 slaapkamers

2 beds

1 badkamer

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 94 Maud Road, Valhalla, Pretoria, 0185, Gauteng Sien kaart

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.

Beskrywing

Berry Bush Guest Cottage is in Valhalla, Pretoria, 'n area bekend vir sy museums en ikoniese besienswaardighede waaronder die Swartkop Airforce Museum, Voortrekker Monument en die Groenkloof Natuurreservaat. Dit bied die ideale wegbreek aan diegene wat uit die stad wil ontsnap.

Die selfsorg-eenheid is geskik vir 4 gaste en het 2 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort. Verder is daar 'n waaier, ten volle toegeruste kombuis en sitarea. Gratis, onbeperkte WiFi en 'n TV met die volle DStv-pakket is ook ingesluit. Die eenheid het sy eie stoep, tuin, braai-area en 'n privaat ingang.

Daar is veilige parkeerplek, 'n kinderoppasdiens op versoek en 'n wasgoeddiens op die perseel.

Aktiwiteite en besienswaardighede in die area sluit die Heartfelt-arena, perdry, fietsry, wildkyk, bergfietsry, voëlkyk, begeleide staproetes en tennis in. Daar is ook 'n winkelsentrum 15 minute se ry ver.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Openbare vervoer naby
TV
Lugversorging
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 36 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Henriette M Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 36

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 94 Maud Road, Valhalla, Pretoria, 0185, Gauteng
  • Gaste dink Berry Bush Guest Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 400
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 400
per nag (plek vir 2)
Bespreek

94 Maud Road, Valhalla, Pretoria, 0185, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA260288b6b4d47baf755d1766f4efc63c4a170de2b7bc678ea887a47b5b8e08d4b423cba56fe3f8e76a9b4a543f96708534ba?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 36 5 1 5 94 Maud Road Valhalla 0185 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.80441 28.153475

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang