4 gaste
2 slaapkamers
3 beds
2 badkamers
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Buffeljags Dam, Buffeljags River, 6742, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Besi si Nesi is in Buffeljagsrivier, Wes-Kaap, waar 2 riviere bymekaarkom geleë. Hierdie privaat huis is die ideale wegbreek om te ontspan.
Die huis beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers en bied slaapplek aan 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Elke badkamer het 'n stort.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis, sitarea en 'n eetarea. Die kombuis is met 'n yskas, oond, stoof en mikrogolfoond toegerus. Die sitarea het 'n rusbank en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar. Die sitarea lei na 'n stoep met sitplek, 'n eetarea en braaigeriewe. Gaste het ook toegang tot 'n warmbad.
Gaste kan die Drostdy Museum en Bontebok Nasionale Park besoek of 'n ete by die restaurante wat naby is, gaan eet.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Marius Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 52
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Buffeljags Dam, Buffeljags River, 6742, Wes-Kaap
- Gaste dink Besi si Nesi het ’n uitstekende ligging
Toeganklikheid
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Buffeljags Dam, Buffeljags River, 6742, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang