Beskrywing
Die kamer is in die hoofhuis en het 'n privaat ingang van die stoep af. Dit kyk oor die vlei. Dis gerieflik ingerig met 2 enkelbeddens en die kamer het 'n en suite-badkamer met 'n Victoriaanse bad. Tee- en koffiemaakgeriewe en WiFi is in die kamer beskikbaar. Ontbyt word in die ontbytarea, eetkamer of op die stoep voorgesit, afhangend van die weersomstandighede.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Prys sluit in
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe
Huisreëls
Rook is verbode in die eenhede.
Beside Still Waters is sedert die begin van 2024 selfvoorsienend in elektrisiteit. In 'n noodgeval het ons 'n kragopwekker.
Gaste moet asb. elektrisiteit en water spaarsamig gebruik.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kamer is in die hoofhuis en het 'n privaat ingang van die stoep af. Dis gerieflik ingerig met 'n dubbelbed en die kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Tee- en koffiemaakgeriewe en WiFi is in die kamer beskikbaar. Ontbyt word in die ontbytarea, eetkamer of op die stoep voorgesit, afhangend van die weersomstandighede.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Prys sluit in
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe
Huisreëls
Rook is verbode in die eenhede.
Beside Still Waters is sedert die begin van 2024 selfvoorsienend in elektrisiteit. In 'n noodgeval het ons 'n kragopwekker.
Gaste moet asb. elektrisiteit en water spaarsamig gebruik.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die karaktervolle, kompakte dak-eenheid, beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die en suite-hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed. Die ander slaapkamers het 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens en hulle maak van 'n badkamer met 'n tussendeur en 'n stort gebruik. Die oopplan-kombuis het 'n tweeplaatgasstoof, mikrogolfoond, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n eetarea. Die sitarea is klein, maar gerieflik. Daar is lugversorging en elke kamer is ook met 'n waaier toegerus. Die balkon bied 'n uitsig oor die meer en die binneland. 'n Braai-area op die grondverdieping is beskikbaar. Veilige parkeerplek word voorsien.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Gesin & troeteldiere
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Parkeerplek & toegang
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe
Huisreëls
Rook is verbode in die eenhede.
Beside Still Waters is sedert die begin van 2024 selfvoorsienend in elektrisiteit. In 'n noodgeval het ons 'n kragopwekker.
Gaste moet asb. elektrisiteit en water spaarsamig gebruik.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
21 Bo-Langvlei Road, Wilderness, 6560, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang