LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Beside Still Waters | LekkeSlaap
+29

Beside Still Waters

Gastehuis
Solder
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • 1 x Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die oopplan-solder is ideaal vir 2 gaste en beskik oor 'n dubbelbed en 'n privaat badkamer met 'n stort. Linne en handdoeke word voorsien. Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. 'n . Die eenheid bied toegang tot 'n dek wat oor die omgewing kyk. Die solder het lugversorging en braaigeriewe wat op die grondverdieping is. Trappe verbind die solder aan die kothuis en dit kan saam bespreek word vir 'n groter groep.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Internet koppeling
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Mandjie met peuselhappies
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Huisreëls

Rook is verbode in die eenhede.

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Boonste Kamer
Vanaf
Vanaf R1 240
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Die karaktervolle, kompakte dak-eenheid, beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die en suite-hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed. Die ander kamers het 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens en hulle maak van 'n badkamer met 'n tussendeur en 'n stort gebruik. Die oopplan-kombuis het 'n stoof, mikrogolfoond, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n eetarea. Die sit area is kompak, maar gerieflik. Daar is 'n lugversorging om die vertrek af te koel en elke kamer is ook toegerus met waaiers. Die balkon bied 'n uitsig oor die meer en die binneland. 'n Braai-area op die grondverdieping is beskikbaar. Veilige parkeerplek word voorsien.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Internet koppeling
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Mandjie met peuselhappies
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Huisreëls

Rook is verbode in die eenhede.

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kothuis
Vanaf
Vanaf R1 260
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Die eenheid is gerieflik ingerig en het 2 slaapkamers wat die gebruik van 'n badkamer met 'n stort en 'n klein bad deel. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Linne en handdoeke word voorsien. Die kombuis het 'n yskas, mikrogolfoond, stoof, oond en tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste kan in die oopplan-leefarea met 'n kaggel ontspan. 'n TV met 'n DVD-speler is beskikbaar, daar is nie DStv nie. Die eenheid bied toegang tot 'n stoep met braaigeriewe en parkeerplek. Trappe verbind die kothuis aan die solder en dit kan saam bespreek word vir 'n groter groep.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Internet koppeling
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Mandjie met peuselhappies
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
Huisreëls

Rook is verbode in die eenhede.

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vintage Kamer
Vanaf
Vanaf R1 360
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 2 x Enkelbed / Driekwartbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kamer is in die hoofhuis en het 'n privaat ingang van die stoep af. Dit kyk oor die vlei. Dis gerieflik ingerig met 2 enkelbeddens en die kamer het 'n en suite-badkamer met 'n Victoriaanse bad. Tee- en koffiemaakgeriewe en WiFi is in die kamer beskikbaar. Ontbyt word in die ontbytarea, eetkamer of op die stoep voorgesit, afhangend van die weersomstandighede.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Internet koppeling
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Verekombers
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
  • Strykyster
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Mandjie met peuselhappies
  • Tee en koffie skinkbord
Huisreëls

Rook is verbode in die eenhede.

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Harlequin Kamer
Vanaf
Vanaf R1 360
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 1 x Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kamer is in die hoofhuis en het 'n privaat ingang van die stoep af. Dis gerieflik ingerig met 'n dubbelbed en die kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Tee- en koffiemaakgeriewe en WiFi is in die kamer beskikbaar. Ontbyt word in die ontbytarea, eetkamer of op die stoep voorgesit, afhangend van die weersomstandighede.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Internet koppeling
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Verekombers
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Mandjie met peuselhappies
  • Tee en koffie skinkbord
Huisreëls

Rook is verbode in die eenhede.

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 200
R1 200 R1 020
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bo-Langvlei-weg 21, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2BOWmxr0Fu2m2HtGNjuZ5XmQOxSEezN0ZoZphJqeHpQ3qfU7p9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 200, nou Vanaf R1 020  per nag, vir 2 mense 7 5 1 5 21 Bo-Langvlei Road Wilderness 6560 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.984506890819 22.661264831855
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!